Jump to content

Recommended Posts

Posted
Nice Bikes

 

Nice Wheels

 

Nice Kit...

 

Nice Club...

 

 

I Laaik... Wink

 

Nothing like an unbaised opinion, ne Cruxie LOL

 

 

 

Posted

haai spidey

sal miskien as julle plek maak vir mense met mtb ook.. moet s? na ek phen se nuwe fiets gesien het, het ek self bietjie op die cannondale website gaan kyk... B E A UTIFUL!!!!!!
Posted
Nice Bikes


Nice Wheels


Nice Kit...


Nice Club...


I Laaik... Wink



Nothing like an unbaised opinion' date=' ne Cruxie LOL


[/quote']

 

Nevvveeerrr! The un-adulterated balance of convenience, a.k.a preconceived opinion...
fourbar2007-02-19 07:22:14
Posted
Nice Bikes


Nice Wheels


Nice Kit...


Nice Club...


I Laaik... Wink



Nothing like an unbaised opinion' date=' ne Cruxie LOL [/quote'] Eh ThugEmbarrassed

How can I be unbiased If the Great Bikes, the Nice Kit, the Awesome Club and the Best of Cycling Friends are coincidentally all my choice...

I have to be!!!!!LOL
Posted
haai spidey

sal miskien as julle plek maak vir mense met mtb ook.. moet s? na ek phen se nuwe fiets gesien het' date=' het ek self bietjie op die cannondale website gaan kyk... B E A UTIFUL!!!!!!
[/quote'] Hmmm... besig om so stadig aan die MTB ding te werk!!!Big%20smile
Posted

 

How can I be unbiased If the Great Bikes' date=' the Nice Kit, the Awesome Club and the Best of Cycling Friends are coincidentally all my choice...

I have to be!!!!!LOL

[/quote']

 

LOL

 

Posted
Spinnekop' date=' jy is reg, 'n mens moet seker maar dit vat en smile en nie persoonlik opneem nie.

 

Vetpens, word groot asb of gaan speel saam met die ander kinders op die spoorlyn.
[/quote'] Hmmm Ek wonder wie het eerste soos 'n kinders op die spoorlyn, ongevraagde komentaar gelewer op iets waar van hy/sy nie regtig insae gehad het nie???ConfusedDead
Posted

O, aan die ou wat iets gese het oor die hele pad vol ry - Let mooi op na die teer op die foto, net een ryer was regtig aan die buitekant van die geel lyn. In elk geval, dit was 'n dubbel pad en die enigste kar in sig toe die foto geneem was, was die TCS Vito.

 

Geniet jou dag Smile
Posted

Nice fietse, hierdie Kommendales, ....toemaar speel net.  Dis regtig baie mooi ry goedjies.  Het nou die dag Sjammyrash s'n onder oe gehad

Posted

Crux, ek het my siening gelig. Dit is 'n openbare forum, van wie ek 'n lid is. Spinnekop het opbouende humoristiese kommentaar gelewer op my siening en ek wardeer dit. Ek neem aan jy voel ek het nie insae oor hoe 'n fietsryer hom op 'n openbare pad moet gedra as dit kom by verkeers reels nie? Sjoe, meskien kan jy my se hoe word dit gedoen???

Posted

Schauff,

VetPens het ook tong in die kies komentaar gelewer wat ek ook nogal humoristies en amusant gevind het...

Dit is after all soos jy s? 'n openbare forum,

Tog voel jy verontreg en gekwets deur haar komentaar en het haar onnodiglik erg neerhalend afgejak in die dieselfde openbare forum waar jy jouself die reg toeeien om te kan s? wat jy wil.

Dit terwyl jy geen ag slaan op die kwetsende antwoord wat jy haar toegesnou het nie.

Nou voel jy weereens verontreg oor my antwoord...

Die insae gaan nie oor die padre?ls nie, dit gaan oor die ongevraagde komentaar wat jy lewer terwyl jy nie daar was om die feite in o?nskou te neem terwyl ek die fotos van die ouens geneem het nie.

Hoe neem jy met veiligheid die fotos? 

Jy kry 'n dubbel pad met 'n 15 meter middelmannetjie,

maak seker die pad het 'n 5 meter Geel Streep area

Wag en maak seker daar is GEEN Verkeer in die sigbare 4 km pad nie.

Neem dan in veiligheid, sonder om die fietsryers se lewens in gevaar te stel of om ander padgebruikers te versteur, allermins om hulle om te krap of kwaad te maak, Fotos van jou fietsryers...

 

So verduidelik hoe is jou oorspronklike komentaar van toepassing of relevant tot hierdie Post?

Miskien is ek net onnosel en verstaan ek die situasie dan verkeerd???

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout