Jump to content

SORRY Engela


Grapkas
 Share

Recommended Posts

OK so i feel like a b****ch. I just spoke to Engela and i want to publicly say i'm sorry cause i should have gone to her first and not let my short fuse/bad temper/general badness gotten to me but i could not help it!! SO SORRY the idea was not to make her look so bad! The girl is trying to promote ladies cycling and as she is my friend the whole mess has been sorted out!

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 48
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dit is te laat vir new years resolution but lets call it a March Resolution:

 

Ek sal diep asemhaal en dink voor ek doen/praat/tik en at least 3 keer dink voor ek 'n thread begin oor 'n mede fietsryer!!!
Link to comment
Share on other sites

OK so i feel like a b****ch. I just spoke to Engela and i want to publicly say i'm sorry cause i should have gone to her first and not let my short fuse/bad temper/general badness gotten to me but i could not help it!! SO SORRY the idea was not to make her look so bad! The girl is trying to promote ladies cycling and as she is my friend the whole mess has been sorted out!
Wat, gaan sy nou minder van haar skryf en meer van die ander???

Somehow... methinks not!!!
Link to comment
Share on other sites

Crux i tottally agree with you!!

Daar is altyd ryers wat nooit bekendstelling kry. As jy die dag van die beste was het jy net so reg as enige ander ryer, maak nie saak wie jy is nie, om bekendstelling te kry. Hoekom altyd net sekere ryers en haarself gemention word is nie regverdig. Die sport gaan nie net oor wie's wie nie.
Link to comment
Share on other sites

 

Reel wat ek probeer volg : As jy nie iets goeds oor iemand kan se^ nie, se^ eerder niks Approve Maar dit vat nog steeds guts om te se^ jy het n' foutjie gemaak Clap

narra2007-02-27 08:13:16

Link to comment
Share on other sites

Crux i tottally agree with you!!

Daar is altyd ryers wat nooit bekendstelling kry. As jy die dag van die beste was het jy net so reg as enige ander ryer' date=' maak nie saak wie jy is nie, om bekendstelling te kry. Hoekom altyd net sekere ryers en haarself gemention word is nie regverdig. Die sport gaan nie net oor wie's wie nie.
[/quote']

 

Dis wie jy ken!Dead
Link to comment
Share on other sites

Het nounet met Engela gepraat en ons het die hele ding uitgesort..... sorry Engela ek was overopinionated en vra omverskoning vir my gedrag..... net bly ons kon praat, en in die vervolg sa ek eerder dit direk met jou uitsort

Link to comment
Share on other sites

wow praat almal direk met haar...so sy is nie net goeie fietsryer wat al die breaks cover nie maar ook super bekend....

 

okei okei grap net!!!!!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout