Jump to content

Plyometrics : Good?


Recommended Posts

Doing a lot of running at the moment is affecting my cycling negativelysmileys/smiley19.gif. Will plyometrics help me to climb like I did before I started running?

What kind of plyometric exercises would you suggest doing?

Link to comment
Share on other sites

Anything that will improve your speed and power shold be good ? I just don't know if all the hopping up and down is that good for my hearing aid .

Link to comment
Share on other sites

Om 'Plyometrics' aan te beveel vir enige rede is waansinig aangesien die baie gevaarlik kan wees.

Physioterapeute verstaan die die meeste atletiese beserings deur impak kragte op 'musculoskeletal' strukture veroorsaak word deur die strek-grens van die struktuur te oorskry. Dit beteken dat die besering deur maksimale impak kragte veroorsaak word. Aan watter maksimale impak kan jy dink om van twee tot drie voet van een boks tot op 'n ander te spring?

Link to comment
Share on other sites

nou maar wat moet ek doen om weer te ry soos wat ek gery het....en nee ek kan nie kies tussen hokkie en fietsry niesmileys/smiley19.gif

Link to comment
Share on other sites

natuurlik hoef jy nie te kies nie. smileys/smiley2.gif

Hoeveel hokkie en watter dae word daar gespeel?

Link to comment
Share on other sites

Hou op draf en doen spinning vir 'n ruk om weer jou styl em gemak terug te kry.

 

That would be my advice... spinning restores the memory to your muscles?

 

Link to comment
Share on other sites

plyometrics...hop and jump......

ons doen dinsdae fiksheid vir uur. Donderdae oefen ons uur en half, sondae speel ons game 40 minute aan elke kant (80minute)

dan moet ek nog fietsry in kry...nee mickey ek kan nie ophou hardloop nie

Link to comment
Share on other sites

amoryns - dit sal nou nogal interresant wees om te sien waar jy die fietsry inpas en waar jou rusdae!! inpas

en watter area in fietsry jy wil verbeter?

Jy sal a.g.v. die hokie al klaar 'n baie ho? anaerobiese threshold he.

Link to comment
Share on other sites

Ek oefen elke oggend  - spin uur. Vat vrydae heeltemal af. Ry saterdae 4 ure. Sondae 2 ure voor hokkie

Ek was nog altyd goeie klimmer, maar sukkel die afgelope ruk vrek baie

 

Link to comment
Share on other sites

sjoe!, ek sal dit glo smileys/smiley3.gif

Vroe? tekens van 'overtiredness'

Elevated basal heart-rate

Eleveated training heart-rate

Elevevated recovery heart rate

Verhoogte gevoel van intensiteit gedurende oefening. Sukkel om oefenining gemaklik te doen of te voltooi.

Sudden drop in performance.

Musculular soreness and pain.

Heavy muscle feeling

Sudden weight loss.

Loss of appetite.

Thirst during the night.

Gastrointestinal disturbances

Poor healing of wounds

Lower resistance to infection.

Generalised apathy and lethargy

Irritability

Poor coordination

Short attention span

Loss of enjoyment and interest in training

Sleep disturbances

Depression
Link to comment
Share on other sites

Amoryns, did you have your iron levels checked out??

Plyometrics will not help your cycling significantly and could be termed a high risk activity (increased risk of soft tissue injury)

Do the maths, according to your posts here you are training 12 hrs / week on the bike, 4.5 hrs/ week hockey = Total 16.5 hrs / per week. smileys/smiley29.gif

Thats pretty heavy and I would imagine the hockey training involves some high intensity running which will limit the amount of quality cycle training you can do.

Do you still work a full day?? How much sleep do you get??

Sometimes less is moresmileys/smiley2.gif (Training not recovery)

 

 

Link to comment
Share on other sites

Hoe lank kombineer jy al die twee?

Dit vat jou liggaam +/- 12 weke om n "nuwe routine" gewoont te raak.

M.A.W. jy gebruik op die oomblik jou hokkie spiere om mee fiets te ry.

Moenie te veel gepla wees daaroor nie, as jy weer begin om LSD te doen vir fietsry sal jou "muscle memory" weer inskop.

Jy sal dan ook net moet seker maak jy train klimme, konsentreer op cadence ect.

Sterkte

Link to comment
Share on other sites

swissvan - yip werk voldag van 7 tot 5. Gaan slaap gewoonlik nie later as 9 uur nie en dan weer so 4/ 4:30 op om te oefen

Orca....ek het laashaar niks hokkie gespeel nie en great fiest gery. Die jaar weer in Januarie beginh en dis toe niks meer werk soos wat dit gewerk het nie.....ek kan nie meer baie LSD's doen nie...dis amper jock

Link to comment
Share on other sites

Amoryns - read thru all the topics you have posted on this problem - the problem is staring you in the face - smileys/smiley7.gifYOU smileys/smiley7.gif- the solutions are there 2.

Sorry dont mean to be rude smileys/smiley9.gif

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout