Jump to content

Who can remember the "old" Andrag training group?


Recommended Posts

Wie van julle kan nog onthou toe ons elke Saterdag en Sondag daar by Andrag by mekaar gekom het en gaan ry het?

 

 

 

Die groep het daar besluit hoe hulle wil ry.

 

 

 

Wat van begin so 'n "HUB" groep daar op Saterdae en Sondae?

 

 

 

Belangstelling?

Link to comment
Share on other sites

Wie van julle kan nog onthou toe ons elke Saterdag en Sondag daar by Andrag by mekaar gekom het en gaan ry het?

Die groep het daar besluit hoe hulle wil ry.

Wat van begin so 'n "HUB" groep daar op Saterdae en Sondae?

Belangstelling?

 

Klink goed Pops... tel my in
Link to comment
Share on other sites

Ek was deel van daai groep in die week. Hulle het altyd so 17H00 vertrek.

 

Hoekom join julle nie Highstreet nie. Weet nie of daar nog 'n groep nodig is nie?
Link to comment
Share on other sites

Pops, die ?Andrag? groep loop nog sterk naweke.Clap

Just the faces change, but the riding still goes on Thumbs%20Up

Link to comment
Share on other sites

Waar en wanneer ontmoet dir Andrag groep en die Hightstreet groep? PokerFace2007-05-24 06:43:25

Link to comment
Share on other sites

Nee , high street groep is nice vir die beginners, nie vir die meer ervare ryers wat meer harder roetes (met klimme) wil insit. Ver afstande.

 

 

 

ORCA.. Hoelaat ry daai Andrag groep dan? want ek kom gereeld net voor 7 daar dans daar niks oor naweke.

 

 

 

Ek onhou jy het ook altyd saam gery. Jy het daai tyd nog met die blou en rooi strepe "Japie" se groep gery? :-) ... en poisen.... :-)

 

 

 

Die Andrag groep het byv: deur Paarl tot bo-op Du Toits kloof gery en omgedraai, Franshoek tot bo en terug, en ook op die pad tussen S'Bos en Muizenberg en daarom terug gekom.

 

 

 

Gewoonlik so 20 ouens, maar daar was nooit politiek.

 

 

 

ouens soos Wiele, Berty, schalkie, Peter, Andre en daai ou ysters.

 

 

 

Dis ons wat Klein Chris (toe hy nog doek gedra het) daar laat saam ry het. Hy sal nog onthou. popeye2007-05-24 07:02:16

Link to comment
Share on other sites

Yeah i remember that group from years ago, the good old times, when cycling was fun and i used to still live in the cape....... but history has a habit of repeating itself...... so prep for the heat wave cos the hot stuff is coming back soon to make more of a fool of himself. LOL

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Daar is ook 'n groep wat op Sondag oggende vanaf die Admirality Roundabout op die Lekki Epe Expressway vertrek om so 80 km baie baie plat ritte te doen. Enigiemand wat belangstel moet laat weet. Die groep bestaan uit 'n paar expats en 'n hele paar van die local sterre!!!!!!!

 

Ons reel elke jaar 'n funride op die 3rd Mainland brug wat die langste brug op see in Afrika is. Ek sal later meer hieroor vertel.
Link to comment
Share on other sites

popeye - ek sal jou laat weet

op die oomblik is it everybody for himself tot na SA's
Link to comment
Share on other sites


 
Ek onhou jy het ook altyd saam gery. Jy het daai tyd nog met die blou en rooi strepe "Japie" se groep gery? :-) ... en poisen.... :-)

Gewoonlik so 20 ouens' date=' maar daar was nooit politiek.

ouens soos Wiele, Berty, schalkie, Peter, Andre en daai ou ysters.

Dis ons wat Klein Chris (toe hy nog doek gedra het) daar laat saam ry het. Hy sal nog onthou. [/quote']

 

Aangesien ekke ?k hier gemention word, Pops, Wielie ens Andre en Schalk ens kom ook nogsteedsnaweke daar by mekaar, Cathy en haar man Petrus ook.  Wielie ry nogsteeds sonder sy helmet en met sy oulike keps...Wink maar die tyd wissel maar van winter tot somer. 
Link to comment
Share on other sites

Het altyd met die 17:00 groep gery 1990-1994. Lekker tye gehad en hard gery al was die baie dae net 35km.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout