Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 96
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

yesss, finially, did not really want to be so good but what can I sayLOLWink 

 

The Medium Mtb race did help, got a "0" index for that win!!!Embarrassed
Posted
Guess who made A grade la la la la la la la la laLOLEmbarrassed

 

Nee bliksem.  Ek gaan bedankBig%20smile

 

Mooi Marius. Thumbs%20Up S ien wat doen MTB aan jou seeding!  (Dis nou wanneer jy 'n slag een klaarmaak sonder om te puncture)!
Posted

Yess, thx Bobbie for pointing it out, think Sir Marius will do just fineLOL 

Fanie, don't be a Pansie, as jy op jou Mtb lank genoeg kon bly sou jy ook miskein n beter seedign gehad het!Wink
Posted
Guess who made A grade la la la la la la la la laLOLEmbarrassed

 

Nee bliksem.  Ek gaan bedankBig%20smile

 

Mooi Marius. Thumbs%20Up S ien wat doen MTB aan jou seeding!  (Dis nou wanneer jy 'n slag een klaarmaak sonder om te puncture)!

 

Dankie Homer, en ja, dit gebeur maar baie selde maar dit moes een of ander tyd gebeur, yaaaay!!!Tongue
Posted

 

Yess' date=' thx Bobbie for pointing it out, think Sir Marius will do just fineLOL 

Fanie, don't be a Pansie, as jy op jou Mtb lank genoeg kon bly sou jy ook miskein n beter seedign gehad het!Wink
[/quote']

 

Ja, seker waar, ek gee nie om vir punctures nie, ek sukkel net om nie om te val nie. Baie geluk! Dalk kry jy nou weer sponsorship!

 

Posted

Sponsorship, hahaha, dink nie so nie, dink mens sal eers n paar SV races moet wenWink so die kaanse is maar skraal vir die jaar.

Posted

n MET Span bestaanded uit ek en jy MW? dink jy ons twee is genoeg of weet jy van nog MET ouens wat sal belangstel? Miskien as ons so 3-4 ouens is kan ons haar nader?Tongue

Posted

geluk ou beesblaas, nou kan jy daai grootbekke gaan wys hoe 'n A seeding outjie eintlik moet ry.

 

 

 

Onthou net, so nou en dan moet jy 2 groepies afdrop, net om jou maatjies te kom wys hoe sterk jy is. Vra maar MW en die ander met outjies. Hulle het ons eenkeer kom help en die standaard het 'n notch gelig. Dit was hulle bydra tot development of the disadvantages.

 

 

 

well done, you deserve it. smiley32.gif

Posted
geluk ou beesblaas' date=' nou kan jy daai grootbekke gaan wys hoe 'n A seeding outjie eintlik moet ry. 

...

blah blah blah...
 [/quote']

 

Pops, wie is die grootbekke waarvan jy praat?Confused
Posted

my vriend, whitesox.

 

 

 

MW.. nie jy nie, jy is nog B :-)

 

 

 

en watse ge "liefie" is dit so vroeg op mens se nugter maag. Maruis het jy nou al so ver in gegee, lyk my jy is putty in haar hande. Komaan boytjie ruk jou reg en staan sterk. smiley27.gif popeye2007-06-06 04:16:15

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout