FanieFiets Posted June 6, 2007 Share dis die profiel' date=' nee man Faan het mos nou 'n nooien'tjie, hy's verskril verlief. so hy is uit. Wie gaan saam. MW, Jy's in, dis 'n opdrag van iemand hoog op in die met gebou, jy raak blykbaar vet en sal nie inpas in die stock wat hulle in die kas het :-) Wie ry nog saam met ons, dis 'n roadie MTB roete, dit gaan lekker nat, modderig en fun wees.[/quote'] Hey, ek is in maar my (pa) se fiets is op swellendam en ek dink nie ek gaan plek in my kar he nie. Ek bring 'n wasmasjien saam dat ek beter kan ruik. Wie het 'n ekstra een vir my? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now