Jump to content

PPA Seedings Out!!!


Marius

Recommended Posts

Nee, dus nie fair nie GrootLem, viral nie met n Medium Route Mtb rac enie, miskein as vir die Lang Mtb race was, sure. Onthou daar is nie Wheelsucing in Mtb'ing nie so dus waarom die roadies met n 5-6 index ge-penalize wordLOL

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 96
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

ai Fats, ek is bly om te hoor jy gaan n break vat, ek't n week break gehad en begin weer vandag oefen, mens het soms n break nodig, enjoy!

Link to comment
Share on other sites

Marius dink jy dis reg dat jy n 0 kry vir n medium roete MTB en as jy n padrace in A wen kry jy bv 5 of 6??

 

LEM, hmm, ek het so 'n spesmaas daai seeding gaan nog verander.  Ek sit net hier en wag vir Marius se outburst wanneer die PPA sy "A" seeding wegvat en dan is almal verkeerd behalwe hy.  Maar die tyd sal leer.  Miskien is die PPA hom genadig en laat hom toe om dit te hou...LOL
MWdeJager2007-06-06 05:11:46
Link to comment
Share on other sites

MW.. IS dit daai mid year function teorie?

 

 

 

Ek wag ook daarvoor? Ek glo ook nou daarin, te veel het te vinnig te hoog op geskiet. :-)

Link to comment
Share on other sites

 

En dan is daar die Fatty favourite..."attack en attack en attack" tot die etters vir jou later by races begin vra "kan jy dalk 30km's stil sit voor jy jou k#k begin?"...

 

Hoekom attack jy so baie?Confused
Link to comment
Share on other sites

 

Daar is die "ek sit in die bondel' date=' doen f@kkol en sprint" pyn, en vertel vir almal hoe goed ek is en gedoen het.

 

En dan is daar die Fatty favourite..."attack en attack en attack" tot die etters vir jou later by races begin vra "kan jy dalk 30km's stil sit voor jy jou k#k begin?"...
[/quote']

 

geez maar ons is suur vandag....Dead
Link to comment
Share on other sites

 

En dan is daar die Fatty favourite..."attack en attack en attack" tot die etters vir jou later by races begin vra "kan jy dalk 30km's stil sit voor jy jou k#k begin?"...

 

Hoekom attack jy so baie?Confused

 

ek dink hy het miere ...LOL
Link to comment
Share on other sites

thx PokerFace! How did you do???

My MTB skills is nog nie goed genoeg om my seeding te verbeter nie. Ek bly maar vir nou in C. Doen jy die TransBaviaans?
Link to comment
Share on other sites

Nope, my sakke is ongelukkig nie diep genoeg nieEmbarrassed Jy moet die Medium races doen, easy om jou seeding op te kry, as jy wou natuurlik by gese.

Link to comment
Share on other sites

Nope' date=' my sakke is ongelukkig nie diep genoeg nieEmbarrassed Jy moet die Medium races doen, easy om jou seeding op te kry, as jy wou natuurlik by gese.[/quote']

Ek sal wag todat jy die lang roetes doen. Ek dink dit sal moeilik wees om my seeding te verbeter terwyl jy die medium roetes doen.Smile
Link to comment
Share on other sites

ok ok, ekt' dit net die een keer gedoen, en ek't dit nie gedoen vir seeding nie, ek wou n easy ride gehad het voor die Provincials, dus waarom ek hom gedoen het. Jy is save, ek doen nou net die Lang routes.LOL

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout