Jump to content

Recommended Posts

Posted

i dont think there are bad vibes from team management side, his team mates were pissed off. He rode this great TT bike and still had a bad ride, out of the medals. Why sign for a team that pay you a salary if you dont want to ride the bikes thats supplied?

He is a young man thats confused and emotional, and a strong rider. But i think his mind will stand between him and great results.

And wasnt he positive or under suspicion a while ago.
  • Replies 36
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

 HET IEMAND DALK SY NOMMER VIR MY EK DINK HY IS HOT!

 

 

Wonder of jy nog op skool is?

 

Moet wees, want jy kan duidelik nog nie onderskei tusen "pro" wees en

'harde g@t rebels wees."nie.

As jy O/23 is, is die 1ste podium plek al wat saak maak vir 'n pro.

Daarna is jy die 2 de loser, die 3 de loser .....en so kan jy aangaan.

 

Jou held het minute na Nolan ingekom....dis nie goed genoeg.

Jammer, maar dis feite in die pro- wereld....lekker leer...
Posted

[quote name=Why sign for a team that pay you a salary if you dont want to ride the bikes thats supplied?

He is a young man thats confused and emotional' date=' and a strong rider. But i think his mind will stand between him and great results.

And wasnt he positive or under suspicion a while ago.
[/quote]

 

Baie is "confused and emotional" Groot Lem, maar ek dink hy gaan dalk nog meer wees ...gaan Barry hom vat???  

Of gaan hy ook oorsee omdat hy iets beter kan kry as by Harmony...???

dis mos deesdae die inding om te doen as jy hier "uitgeskop" word.

 

 
Posted

Knorrie, waar het jy gefinish by SA's. Just for interest sake...

 

I don't wanna speculate on anything that happened between him and his team, 'cause I don't know the facts, so all I'll say is that Shaun is a very strong rider when he's on good form.
Phen2007-06-07 11:14:50
Posted
DAAR IS NET EEN SPAN DIT IS EXEL EN BARRY DIE BAAS' date=' HULLE KYK VOORENTOE BAIE POSSITIEF[/quote']

 

 

Is dit wat 'n mens deesdae die spanbestuurder noem???'Die baas?

Hoe dan nou dat Barry deel word van die gesprek???
Posted

Knorrie - Jy klink soos 'n suur pruim, wonder wat jou results was, of is jy nog nie 'n PRO nie?  Terloops Shaun kon nie sy sexy agterstewe lig of die bunch is op hom, dit het toe ook veroorsaak dat sy vorige team mates sulke uiters swak results gekry het.

As dit nie 'n duidelike bewys is dat hulle teen hom gewerk het van dag een nie weet ek nie wat hul agenda was nie, en o ja, terloops Shaun sal dit maak, ek het toe sy nommer gekry, dankie daarvoor.

HOU DIE RES VAN DIE SEISOEN DOP!!

Nolan verdien sy wen, en volgens Shaun kon hy nie wens vir 'n beter wenner nie.

Terloops hy het ook aan my genoem dat Nolan hom nog gisteraand voor sy vertrek na Europa geskakel het, hulle is blykbaar goeie buddies.

Obviously sien jy net wit en swart, wen en verloor, kom by Knorrie, met daardie houding van jou kon jy seker ook nie skool klaarmaak nie.

Ek leer steeds elke dag, maar nie by idiote soos jy nie
Posted

kinki

Maar jy weet darem baie van hom vir iemand wat sy nr vandag gesoek het........wonder of  sy meisie hom gaan deel met jou??....maar ek glo nie...

Nee wat, jy is heeltemal te knorrig jouself...met daai skerp tong van jou......gaan die "hotste" ou jou nie wil he nie....glo my..ek is self 'n man.
Posted
Welkom by die HUB.

 

Groot Lem...mis jy die Vrystaat???

Dis vrek koud nou...Carinus se voete sou gevries het as dit hierdie naweek sou wees.

Darem praat almal daar ekstra lekker Afrikaans en nou str@nt van mekaar na die Sa's.

Altyd ou stories met nuwe rolspelers  na so 'n naweek...

soos arme kinki-kind..darem het sy die "HUB"gevind na die SA's
Posted

 

Why did Shaun Davel ride with a no name time trial bike & an other no name road bike the SA's?

I thought his team was Harmony/ Schwinn ...his no name skin suit showed that something is very wrong??

 

 

 

shaun is on this forum, why dont you pm him and ask him

 

Posted

PM - personal message, shaun davel is a good guy but perhaps is not the the angel kinki has been seduced by, riding a bianchi bike when you have been told not to ride it by the people paying your salary smacks of a "i dont give a flying hoot what you say im gona do what i want cause my name is shaun davel"

As a PRO rider you should act in a professional manner, flick your sponsors and you will get flicked...
Posted

Hi almal. Wat n gesprek. Ek ry nou al n rukkie fiets en wat ek agter kom in vandag se fietsry is dat niemand, iemand iets goed kan se nie. Ek was by die SA's en het gesien wat gebeur het in results. Go Nolan. Mens kan sien hoekom hy ook SA points gewen het. Met n span wat kan saamwerk en nie kinderagtig is soos meeste van ons So-called pro teams, sal hy nog ver kom. Hoe ek dit verstaan het was dat Shaun se team hom verbiet het om met sy bike te ry. Maar hulle het hom nie n time trile bike gegee nie. Ek wonder of is dit hoe Pro teams werk. Gee vir sekere mense bikes en ander moet self spaar en self dit koop. So maak hy toe sy eie plan, wat ander mense toe baie moerig maak. Dit is net snaak dat daardie selfde mense wat 20min voor die start van sy race issues gehaat het al weke voor die tyd geweet het dat hy met die bike gaan ry. Hoekom nie toe al vir hom gese het dat dit volgens die team verkeerd is nie. Wat net hardseer was is dat mense altyd die slegte sal raaksien. Hy het n goeie race gery. So ook baie ander ryers. Ek dink as julle kan ry soos julle praat dan gaan SA een van die sterkste fietsry lande in die wereld wees.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout