Jump to content

Hermanus, Onrus die naweek


Recommended Posts

Ek is die naweek in die omgewing. Weet iemand van enige training ride daar? 

 

I heard something about a bunch that rides the last leg of the epic. Kleinmond to somerset west. I'll try find out more this afternoon...
Link to comment
Share on other sites

Embarrassed Skuus......padfiets. My (pa se) mtb staan by die huis. Behalwe as iemand syne vir my wil leen (niemand reageer ooit hierop nie).
Link to comment
Share on other sites

Sorry Fanie, maar laas keer toe ek jou gesien het het jy half verlore uit 'n sloot uit geroep.  Het daai rooi fiets van jou gesneuwel op Krakadouw?  Sorry om te hoor.


Ek het net die een ou mtb en hy gaan Greyton doen!  Sterkte.  Ry maar Rooiels en Strand to en terug.  Bly 'n mooi roete!
Link to comment
Share on other sites

Weird genoeg is daai rooi outjie nog 100%. Hy is ongelooflik. Hy het al by die Hell 'n 40 meter val gehad. By Swellendam 'n massive crash en myne, maar hy hou net aan. Problem is dat hy net so bietjie te klein is en my rug lam maak, veral as ek hard trap. 

Link to comment
Share on other sites

 

You say this and still want to borow somone'e bik? R u MAD??

 

Nee, man, net een crash was myne. Die ander 2 was my pa s'n crashes. Sy bike.

 

Link to comment
Share on other sites

I think they meet at 7am at the Engen oustide Hermanus. Watch out Fanie - some of these Hermanus chaps are pretty good...

Link to comment
Share on other sites

Ok....die website is nie up to date nie. Mors van tyd. Sal uitvind en jou laat weet. As ek reg onthou ry hulle 7 of 7:30 van die Engen Garage in Sandbaai af, maar ek sal confirm in die week.

 

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Fandacious - jy is 'n grapgat. Net omdat jy altyd voor my ry kan jy nie agter jou sien hoe swaar ek kry nie.

 

Pops - dan is die voordeel dat ek nie te veel met seer rug gaan sit nie. Wink

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout