Jump to content

Recommended Posts

Posted

bateleur, moetie lag nie.

 

 

 

het ook jare terug met my gebeur. My pa het my 5c gegee om sweets te gaan koop, toe ek terug kom by die huis, het hulle getrek

 

 

 

ek weet hoe hy voel.

 

 

 

so by the way, wat beteken daai morse code wat jy voor handeklap?

Posted

Weet julle wat.

Hier is 'n voorspelling vir julle. 
Nie lank van nou nie gaan iemand sy moer sleg dwars draai en dan splinter die ou groepie weer.  Dan sal die hub soos die Super Cycling bord 'n spookdorpie word.  Nie meteens nie maar stelselmatig.......

Daar sal 'n ander heenkome gevind word (soos in die verlede gedoen was) en daar sal weer vir 'n jaar of 3 rus en vrede wees todat daar teveel narre opdaag en alles ruineer.

So neuk voort!

Posted

 

I see you have granted a Photo forum. Thanks & well done!!

 

But where is the safety forum?Cry

 

Forum will be up soon.

 

 

 

--------------------------------------------------

 

Topic closed.

 

Guest
This topic is now closed to further replies.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout