Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het daar geswat toe ek nog jonk, mooi en in die Army was. Jou fotos laat my terug verlang na dae wat ek nooit oor wil he nie.

  • Replies 60
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

nee wat joss as ek my diensplig i so n plek kon doen sou dit nou lekker gewees het. ek was daar in bloem vir my diensplig 1978 yuuuug dis nou n K@k plek

Posted
nee wat jy gaan net in met die fiets dan ry jy no problem !!! jy sal my nie hoef te stoot hier nie nie so hectic nie

 

LOLLOLLOL

Hei hagar' date=' ek het jou nie gestoot teen die bulte uit nie, ek was besig om vas te hou aan jou Camelbak!!!Big%20smile
[/quote']

 

LOLLOLLOL ja dis nou n goeie een daai LOLLOL
Posted

nee wat caspir no problem ek het sommer ingery sonder n probleem !!! weet nie vir hoe lank dit so sal wees nie maar ek hoor die mense doen dit nog al gereeld en daar was n heel paar track daar van fietse wat gery het

Posted

Daai roete lyk blerrie bekend.  Ek is redelik seker ek het 'n half marathon gehardloop daar deur die akademie.  Weskus 1/2 marathon, me thinks?!

 

Lekker roete.

 

...mar wag, laat ek waai, daar is world cup mtb oppie DSTV!!!
Posted

cheers my vriend lekker kyk Sweetie het nou lekker milo gebring ek gaan nou voor die vuur sit wat se channel is die mtb

Posted

AngryAngryAngry GRRrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr, nee man julle maak nie mooi nie, julle praat van KOSBig%20smile en MTBBig%20smile met stunning fotosBig%20smile in een thread, nee hagar, ek is nou so kwaad ek loop ook sommer weg van die hub (en my werk)WinkLOL

 

Hel ou maat dit lyk na n lekker ride daai, maar eks teleurgesteld en geskok....Shocked Geen Treinspore??ShockedShockedShocked nou wat gaan ons "bunnyhop"Wink

 

Jelly ek reken selfs jy sal kan regop bly op daai paaie....WinkLOL maar onthou kyk waar jy ry nie anders om nieTongue

 

Posted
AngryAngryAngry GRRrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr' date=' nee man julle maak nie mooi nie, julle praat van KOSBig%20smile en MTBBig%20smile met stunning fotosBig%20smile in een thread, nee hagar, ek is nou so kwaad ek loop ook sommer weg van die hub (en my werk)WinkLOL

Hel ou maat dit lyk na n lekker ride daai, maar eks teleurgesteld en geskok....Shocked Geen Treinspore??ShockedShockedShocked nou wat gaan ons "bunnyhop"Wink

Jelly ek reken selfs jy sal kan regop bly op daai paaie....WinkLOL maar onthou kyk waar jy ry nie anders om nieTongue
[/quote']

 

LOLLOL jaja, ek is seker ek sal daar op my fiets kan bly LOL......o, ek dog ek moet ry waar ek kyk Wink  So, gaan jy saam dat ons die treinspore gaan soek daar? Big%20smile
Posted

Hou op met daardie pics van die SEEEEEEEE!!!AngryAngryAngry  LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

Maar ek kry lekker as ek sien wanneer jy in die army was... en in Bloemfontein...LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

Lyk lekker om daar te gaan ry...kan jy op Clifton strand kom met jou fiets?Wink
Posted

nee hell man ek dink nie op clifton strand nie ek sal af val !!! ek onthou nou daai texan advert wat hulle altyd gewys het toe ek in die army was oor die clifton strand Wink ons het die ding oor en oor gekyk en so verlang na die huis toe !!! Ja nee psycho ek se mos jy moet weg bly van Blouberg af die water nie gesond nie LOLLOL ja nou treinspore moet nog n mtb kry die stasie is nog hier op Saldanha LOLLOL

Posted

 

 

LOLLOL jaja' date=' ek is seker ek sal daar op my fiets kan bly LOL......o, ek dog ek moet ry waar ek kyk Wink  So, gaan jy saam dat ons die treinspore gaan soek daar? Big%20smile
[/quote']

 

O BOy, easy now jelly dis dalk gevaarlikke streinsporeWink

 

Nee maar hagar maak plan met die stasie en skop n MTB daar in dat trein kan vertrekWinkBig%20smile

 

Posted

O BOy' date=' easy now jelly dis dalk gevaarlikke streinsporeWink

Nee maar hagar maak plan met die stasie en skop n MTB daar in dat trein kan vertrekWinkBig%20smile
[/quote']

 

Mmmm, wel enige iets is gevaarlik waar ek by is WinkLOLLOLLOL

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout