Jump to content

Johan Bornman.......?

Man with no name

Recommended Posts

Wie is in fine vorm??

Dit kan seker nie Psycho se vorm wees waarvan jy praat nie,niks fine daar nie!!!LOL

Mis ek iets op n ander forum?moet ons iemand gaan boks??
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 76
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

I LIKEBig%20smile wou nog altyd iets vir die samelewing doen.....

Jis ek is nou so happy ek brand sommer n tire

OK, ek sal natural gas skenk Nuke

Link to comment
Share on other sites

Wie is in fine vorm??

Dit kan seker nie Psycho se vorm wees waarvan jy praat nie' date='niks fine daar nie!!!LOL

Mis ek iets op n ander forum?moet ons iemand gaan boks??
[/quote']

Nochain, ek boks nie, ek ROL!!!!

Link to comment
Share on other sites

Wie is in fine vorm??

Dit kan seker nie Psycho se vorm wees waarvan jy praat nie' date='niks fine daar nie!!!LOL

Mis ek iets op n ander forum?moet ons iemand gaan boks??
[/quote']

Jy se wat van my ma...... kyk RooiApie vol Dope, jy moet so aanhou ek sal jou breek hoorWinkLOL Djy make me ANGRIE, ek sal vi djou n email stier hoor....Angry

Iemand gaan boks? Hel Yeah!!!!!!  OOoo wag sorry Mod laaste een vi di dag gewees.....Big%20smileHug

Nee ewep, ekt geskrik dai tannie het toe borshare, en sy was besig om te waxEmbarrassedDead

MWNN, weet jy of julle (TCS) dai Vets toer in Augustus ga djaag?

Grpakas het ok altyd gese sy sal nog haar borshare vir my wys!

Link to comment
Share on other sites

Geen planne vir die oomblik nie ,ek hoor MWNN het 2weke gerus ,so al wat hy nou sal breek is sy bike!!Smile

Ek dink ons sal maar moet focus op die classics.

Wat het jy nou weer gedoen om die mods kwaad te maak??
Link to comment
Share on other sites

Geen planne vir die oomblik nie ' date='ek hoor MWNN het 2weke gerus ,so al wat hy nou sal breek is sy bike!!Smile

[/quote']

Soos dit my klink gaan hy soos ek lyk as hy terug kom.

Link to comment
Share on other sites

Dis nie n vakansie nie, dis n training camp, army style. Klink my PF beplan so tussen 3 - 4 ure n dag. Ek hoop om darem die see so nou en dan te sien.

As ek terug kom breek ek julle almal.

Kan mens 5 kilos in n week verloor?
Link to comment
Share on other sites

ewep - re die swottery - ek het nooit gese ek het geswot nie' date=' net gese ek was op varsityWink[/quote']

Nee wat, dan sal ons regtig saam kan kuier!!!!  Ek ken daai een. Big%20smile

Link to comment
Share on other sites

Geen planne vir die oomblik nie ' date='ek hoor MWNN het 2weke gerus ,so al wat hy nou sal breek is sy bike!!Smile

Ek dink ons sal maar moet focus op die classics.

Wat het jy nou weer gedoen om die mods kwaad te maak??
[/quote']

ShockedShockedShocked Ek sal Nooooooooooooit iets doen om die Mods kwaad te maak nie,maar het n (Mod)erate waarskuwing gekry oor een van my posts..... ooooopsShocked maar ek is n goeie mens wat nie k@k maak nie....Big%20smile ek belowe ek haat vrede.... aaag hel ek bedoel ek love vrede.....

MWNN het 2 weke gerus of gaan 2 weke rus, is dit n opdrag, watse crap is dit???

jaja wag tot hulle jou n kramp geeWinkLOL

Nels jy moes net die TT Bike post weer neEmbarrassedWink

Link to comment
Share on other sites

MWNN does this include the Lesser spottet Mountain Kwagga en die Bedreigde spesie OOS WES Bulgaarse Tierboskat en so aan??Big%20smile

Link to comment
Share on other sites

ShockedShockedShocked Ek sal Nooooooooooooit iets doen om die Mods kwaad te maak nie' date='maar het n (Mod)erate waarskuwing gekry oor een van my posts..... ooooopsShocked maar ek is n goeie mens wat nie k@k maak nie....Big%20smile ek belowe ek haat vrede.... aaag hel ek bedoel ek love vrede.....

jaja wag tot hulle jou n kramp geeWinkLOL
Nels jy moes net die TT Bike post weer neEmbarrassedWink
[/quote']

LOLLOLLOL ja ja...en botter kan in jou mond smelt n??Wink

jis ja....ek is MAAAALLLLLLL or Treks.....(hmmm...of het jy nou 'n Giant TT bike gehad...ErmmLOLEmbarrassed)
Link to comment
Share on other sites

LOLLOLLOL ja enigst eprobleem is dat die een Hyena is n maleConfused

maar ek kan nogal vir nachain as Rafiki sien en hoorLOLLOLLOL

So by the way...... HELLOOOoooooooo willeHeart welkom terug eks bly jy kan darem onthou wa die hub is.... net een reel jy kan saam *** praat met die diere' date=' maar mag glad nie van skere goggas praat nieWink

PhotoFarai...... hoe kan jy met vakansi ewees as jy dan gestaak het?Confused So jy het extra Holiday gehad al.....Angry
[/quote']

So, word dr Dolittle ook toegelaat op die thread om saam ***te praat? Wink
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout