Jump to content

Johan Bornman.......?


Man with no name

Recommended Posts

Ja Joss, nochain kan al daai diere namaak, maar sy favorite bly die lesser spotted tjwierietjwierie.

 

Ander gunstelinge behels die gestreepte Burmese jaghaas en die Noord Koreaanse attack skilpad
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 76
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dis nie n vakansie nie' date=' dis n training camp, army style. Klink my PF beplan so tussen 3 - 4 ure n dag. Ek hoop om darem die see so nou en dan te sien.

 

As ek terug kom breek ek julle almal.

 

Kan mens 5 kilos in n week verloor?
[/quote']

 

Jy kan altyd op die seesand gaan ry dan kan jy die see ook terselfdertyd sien, DIT sal jou behoorlik oefen (en seermaak) Wink

 

Nou het jy 5 kilos in die 2 weke rus opgetel? Shocked
Link to comment
Share on other sites

Hakuna Matata! What a wonderful phrase

 

Hakuna Matata! Ain't no passing craze

 

It means no worries for the rest of your days

 

It's our problem-free philosophy

 

Hakuna Matata!

Link to comment
Share on other sites

jellytot, jy mag verseker saampraat.  Jy sien mos die twee is weer op hulle stukke vandag.  Ons sal vir Bee ook 'n diertjie moet toeken.  Is daar Blombolle in die Lion King....

Link to comment
Share on other sites

MWNN hy hou seker nie van jou post nie .want hy het nou al elke vraag op hierdie forum beantwoord behalwe joune.Moet seker al die diere wees.

 

Dink Copman moet hom vrae hoeveel wrywing sy gesteekery in die tuin opbou??LOL

 

PF is jy watter kleur blombol is jy?? 
Link to comment
Share on other sites

Supercycling. Ek wil nog graag die een van George ontmoet. Ek hou nogal van hom. Hy's vinniger as ek, maar hulle pos my sy sertifikate en hy kry soms myne.

JB

Link to comment
Share on other sites

jellytot' date=' jy mag verseker saampraat.  Jy sien mos die twee is weer op hulle stukke vandag.  Ons sal vir Bee ook 'n diertjie moet toeken.  Is daar Blombolle in die Lion King.... [/quote']

 

ek's sooo bly jy kon dit inbring want ek kon not dehel aan iets dink om te se oor die blombolle nie!!!! hahahahaha

 

ek dink jy moet Sarabi wees..... rustige moederlike (lees skooljuffrou) figuur! toemaaaar toemaar!!!!Big%20smile

 

ek is mos nou die fliipen voel wat almal chirp soos wat MWNN gese het!! hahahaha ek cheer gelukkig almal op!!!!!

 

Ek mag dalk 'n grootbek voel wees, maar MWNN / Timone - ten minste is ek nie gay nie!!!!LOL

 

'Nooooooooobody knows the trouble I've seen, Nooooobody knows my sorrows!!!!'

 

ooooo BTW - dis Beee wat hier so lekker op Nochain se naam tik!!!Smile
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout