Jump to content

Recommended Posts

Posted

 

MWNN jy kan in elkgeval net een bottel op n slag handle' date=' en dan is dit nog n Windhoek Light ookConfused

 

[/quote']

 

Moet nou nie lelik wees nieWink, ek is n ekonomiese drinker van die sleg sker variasie, jy weet, cheap date.

 

Ons almal vat maar een vir die span ne.....Wink Sleg SkerLOL

 

  • Replies 92
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

nee glo my ou maat' date=' as daar eers bietjie LifeBoy sweetjies was dan sal jy hom defnetief nie soos n roomys lek nie.....DeadDeadLOL
[/quote']

Kou met bietjie haartjies, soos 'n mango?
Spinnekop2007-08-22 05:19:31
Posted

 

nee glo my ou maat' date=' as daar eers bietjie LifeBoy sweetjies was dan sal jy hom defnetief nie soos n roomys lek nie.....DeadDeadLOL

[/quote']

Kou met bietjie haartjies, soos 'n mango?

 

LOLLOLLOL soos ek se "ons almal vat mar een vir die span"  WinkLOLLOLLOL maar ek sal geld betaal om die een te sien.....WinkLOL

 

Posted

 

Sjoe' date=' wat 'n MOOI fiets!!!  Psycho, nou het jy nie meer verskonings nie, jy sal nou moet begin trap sodat jy voor in die C-span kan ry Smile[/quote']

 

LOL Nee, jy sien mos eks "waterboy"WinkLOLLOLLOL so hoef nie meer te oefen nieBig%20smile

 

Posted

 

ROTFLMAO @ Psycho' date='MWNN,Spinnekop!!!!!LOLLOLLOLLOL 

 

So Psycho kom Gauteng toe?  HKGK....
[/quote']

 

mmmmmmm, jy seker net jou hand het seer gekry??Wink Ja ek trek September en begin 1 Oktober in Pta

 

Posted
.... jy sal nou moet begin trap sodat jy voor in die C-span kan ry Smile

 

Hey......... hey hey hey hey......ons sal jou weer n kans gee op die een.....Dead 

 

Daai 8 minute intervalle teen FTP is NIE vir die C span nie, hulle het vir Andrew

 

OKOKOK C span.... Cyclelab... OK?
Posted

Jelly,ons soek n bietjie terugvoer oor sy oefen gewoontes.

Jy sal hom moet dril,en jy kan nie hom glo as hy se ja dit was hard nie jy moet sy files kyk!!!Big%20smile

 

Mwnn geen wonder PF se jy is n maklike ou nie!!LOL

 
Posted

 

.... jy sal nou moet begin trap sodat jy voor in die C-span kan ry Smile

 

Hey......... hey hey hey hey......ons sal jou weer n kans gee op die een.....Dead 

 

Daai 8 minute intervalle teen FTP is NIE vir die C span nie' date=' hulle het vir Andrew

 

OKOKOK C span.... Cyclelab... OK?
[/quote']

 

Shoe maar ons maak weer die deure wawyd oop vandagWinkLOL Kitty jou gesig gelek.......LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

 

Posted
Sjoe' date=' wat 'n MOOI fiets!!!  Psycho, nou het jy nie meer verskonings nie, jy sal nou moet begin trap sodat jy voor in die C-span kan ry Smile[/quote']

LOL Nee, jy sien mos eks "waterboy"WinkLOLLOLLOL so hoef nie meer te oefen nieBig%20smile

 

Hey nochain, ek het jou mos gese!!! waterboy=lifeboy

 

OK laat ek eers gaan
Posted

 

Jelly' date='ons soek n bietjie terugvoer oor sy oefen gewoontes.

Jy sal hom moet dril,en jy kan nie hom glo as hy se ja dit was hard nie jy moet sy files kyk!!!Big%20smile

 

Mwnn geen wonder PF se jy is n maklike ou nie!!LOL

 
[/quote']

 

LoLLOLLOLLOLClapClapClapLOLLOLLOL

 

Nee nochain Jelly worry nie oor my oefen gewoontes meer oor my eet gewoontes, Cookies en Custard vir Supper.... Great SuccessBig%20smileBig%20smileBig%20smile sien ek oefen vir wanne ek alleen in Pta bly.........

 

Come to think of it, ek hoopi FELT het n wheight limit nieConfusedEmbarrassedEmbarrassed

 

 

 

Posted
Sjoe' date=' wat 'n MOOI fiets!!!  Psycho, nou het jy nie meer verskonings nie, jy sal nou moet begin trap sodat jy voor in die C-span kan ry Smile[/quote']

LOL Nee, jy sien mos eks "waterboy"WinkLOLLOLLOL so hoef nie meer te oefen nieBig%20smile

 

Hey nochain, ek het jou mos gese!!! waterboy=lifeboy

 

OK laat ek eers gaan

 

Dis waar,altwee werk lekker hard en ruik nie so lekker terwyl hulle dit doen nie.Waterboy=Lifeboy=Psy.....

 

Nee laat ek ook maar gaan....
Posted

Julle is 'n regte klomp narre! Jis, maar ek het nou lekker gelag!!! NIce fiets Psychs...lekker ry en BREEK nou die mense hoor!!!;))

 

 

 

En ou Chilli...jy weet mos hoe om die ouens onder te kry, leer net daai girl 'n bietjie van jou tricks dan's sy reg vir die lewe!;)

Posted
.... jy sal nou moet begin trap sodat jy voor in die C-span kan ry Smile

 

Hey......... hey hey hey hey......ons sal jou weer n kans gee op die een.....Dead 

 

Daai 8 minute intervalle teen FTP is NIE vir die C span nie' date=' hulle het vir Andrew

 

OKOKOK C span.... Cyclelab... OK?
[/quote']

 

O Grote Griet!  ek vra nederig om verskoning ConfusedCry...sal nie weer nie, belowe.
Posted
En ou Chilli...jy weet mos hoe om die ouens onder te kry' date=' leer net daai girl 'n bietjie van jou tricks dan's sy reg vir die lewe!;)[/quote']

 

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

Big%20smile

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout