Jump to content

Erika Green admits that selectors stuffed UP!!!


Recommended Posts

Posted

Carinus.

 

Ek weet wat die hele storie agter die kies en nie kies van Ronel is.

 

So dit help nie om vir my 'n "statement" te post van CSA nie.
Wees deursigtig of los eerder alles.  Maar CSA moenie met kaapse draaie kom stront praat nie.

 

Soos ek genoem het voorheen, daar is BAIE politiek in hierdie sport en ek bly eerder daaruit.  Maak mens net moeg.

 

Met jou sal ek nooit 'n probleem h? nie!!  Wink
Jy doen wat jy kan en daarvoor het ek BAIE waardering.  Meer as wat jy dink.Thumbs%20Up
Spinnekop2007-09-04 04:16:59
  • Replies 166
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
ps: I am continuously considering not appearing on the hub again - fascinating what I hear from parents - whose kids suffer due to negativity/ comments after being rudely commented on/about at times' date=' and the trips people go on to promote unreasonable and unaccounted for information...etc? Again, don't flame me - I am voicing a fair comment I hope?
[/quote']

Unfortunately, a fair comment. Please do stay on the hub.
Posted

Stadig nou .... manne,

 

Wat begin het by 'n "statemant" raak nou persoonlik, ek weet Lem doen goeie ongesiende maar gesonde werk hier vir ons in fietsry - die probleem l? bietjie ho?r op.

 

miskien moet ons weer die minister van sport aantree oor die PDI projek ...kyk of ons die regte mense in die regte plekke kan kry...

 

 
Posted

 

Carinus.

 

Ek weet wat die hele storie agter die kies en nie kies van Ronel is.

 

So dit help nie om vir my 'n "statement" te post van CSA nie.

Wees deursigtig of los eerder alles.  Maar CSA moenie met kaapse draaie kom stront praat nie.

 

Soos ek genoem het voorheen' date=' daar is BAIE politiek in hierdie sport en ek bly eerder daaruit.  Maak mens net moeg.

 

Met jou sal ek nooit 'n probleem h? nie!!  Wink

Jy doen wat jy kan en daarvoor het ek BAIE waardering.  Meer as wat jy dink.Thumbs%20Up

[/quote']

 

Great - ek dink jy verwys na die brief wat Ronel aan MTN gestuur het...?

 

Thx vir die ondersteuning dan...baie bly!

 

Posted

Rasta, ek het 'n kis bier by my huis wat ek vanaand gaan weg gooi. Hulle is nog in die yskas.

 

 

 

Ek het ook 'n spaar Army staaldak vir jou om te gaan fiets in Somerset wes. En asb. oefen saam met daai duk broer van jou, ek ry saam hom DC en ek laaik nie as hy so slip daar agter tussen die poppe.

 

 

 

(bring die brief saam as admittance ticket.)popeye2007-09-04 04:32:19

Posted

die doibie is die binneste plestiek, jy kon hom eers insit na JL's. Dit was harde staal, gelyk asof jy bedsere op jou kop het na so 'n leapard crall oefen sessie.

 

 

 

Is daar nog rokers hier wat dit ken, het vanaggend sammajoot se CV gelees, en dit lyk asof hy ook daar was.

Posted

groen vir die troeppie ..... en as jy k a k aanvang soos c ? ? dan kry jy die rooi een.

             grappie
Posted

was jy die brandweer man, of was jy in die "skurwe hande" peleton. Ons het hulle die skurwe hande peleton genoem want dis hulle wat mos gebakte beskuit van die huis gekry het wat gelyk het asof dit in 'n lusern land gebak was.

 

 

 

Hulle was die enigstes wat na middernag nog kos in die kombuis kon kry, solank hulle net bietjie aaptwak saam vat vir die chef.

Guest colonel
Posted
I Fly' date=' Rasta just posted what was published on www.cyclingsa.co.za website.

20070904_023128_pic.JPG[/quote']

 

 

If Dave Bellairs is involved do all the SA Team riders get Pink shirts to

ride in??
Posted

maar jy i s mos besig om dinge te verander - so ons kan jou rooi een aan pass na "LW or DB" - gee vir jou 'n goue een - wat jy sekerlik verdien - jy kry my vote.

Posted

Do we have "a selection process"?  i c  USA have a 32 page selection process" mmmmm ? maybe some of our pages got lost.....who's this pienkie ou?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout