Jump to content

Polar S520


BMCfan

Recommended Posts

 

ek het vanoggend werk toe ge-cycle en aangesien die blerrie ding net 1 volledige file kan save het ek hom aan gelos sodat ek hom weer kan start met die huistoe gaan vanaand. Nou sien ek daar is nie 'n hardklop nie. as ek hom nou stop en afsit gaan ek vanoggend se info verloor. is daar iets wat ek kan doen?

 

behalwe nou die ding wegd&%$W^ en 'n garmin 305 koop. ek het al soveel probleme met die 520 gehad, ek raak nou gatvol
Link to comment
Share on other sites

Cant help either, never been happy with my 520, too many misreads (the setup is not to blame as i occasionaly got correct readings).

Link to comment
Share on other sites

sjoe julle is darem baie behulpsaam vandag. ek sal maar vanoggend se ride afskryf as warm-up vir vanmiddag se wind. en die garmin het nou tot bo-aan die kersfees lysie geklim!!

Link to comment
Share on other sites

Ja, i think you must decide which info you want... this mornings, or this afternoons.

I also had a 520, and that is the same issue that irritated me enough to get a 725x...even though i think the Garmin 305 is awesome!

 

Link to comment
Share on other sites

 

. Nou sien ek daar is nie 'n hardklop nie.

 

 

Check net eers met die ander mense by die werk of jy nog lewe.

 

Of anders is die kontakte van die transmitter belt droog/vuil.....
Link to comment
Share on other sites

Merge net die files na die tyd?

 

nee jy verstaan nie, die ding hou vyf files, waarvan jy net die laaste een kan download. gaan vanaand perongeluk oor hom ry!LOL 
Link to comment
Share on other sites

 

. Nou sien ek daar is nie 'n hardklop nie.

 

 

Check net eers met die ander mense by die werk of jy nog lewe.

 

Of anders is die kontakte van die transmitter belt droog/vuil.....

 

almal hier weet ek is net hier om op die hub te chat! so hulle weet eks dood, gaan nie baie help om hulle te vra nie.

 

en wat probeer jy se eks vuil huh? - hy kry gereeld 'n shower en ek sorg dat daai grooves skoon bly.

 

en die belt is nie los of te styf nie!

 

 

SO JA, waar is daai blerrie GARMIN

 
Link to comment
Share on other sites

nee jy verstaan nie' date=' die ding hou vyf files, waarvan jy net die laaste een kan download. gaan vanaand perongeluk oor hom ry!LOL [/quote']

 

Polar het 'n update vir daai probleem.  Hulle roep hom die 720i

 

Jingle Bells..♪..Jingle Bells..♫♪..Jingle all the way....♫
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout