Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 115
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

MWNN....Hy's 'n langerige bliksem. Daai size sal werk dink ek?

 

 

Daai Pinarello het my my lunch 'n tweede keer laat sluk toe ek dit die eerste keer sien maar hy't bietjie aan my gegroei.

 

Nuwe Treks is beautiful....vriend het die geel een. Baie baie mooi!

 

 

 

 
Posted

 

mwnn - is dit met of sonder 'n 'n tcs kit Wink My giant is 'n ML en ek is 181......ek ken nie die cm sizes nie. Wat dink jy?

 

Wat dink julle daarvan om 'n 2de hanse Giant frame te kry...soos die een wat ek gehad het en dan 'n paar nice wiele ook kry?

 

Nellie - Ek dink die nice Orbeas is bietjie uit my range uit....

 

FanieFiets2007-11-09 02:00:31

Posted

Look at the latest Bicycling magazine. They ahve a review of the latest Specialized Tarmac SL and they say that the frame is R17k. It is a BEAUT!!!!

Posted
mwnn - is dit met of sonder 'n 'n tcs kit Wink My giant is 'n ML en ek is 181......ek ken nie die cm sizes nie. Wat dink jy?

Wat dink julle daarvan om 'n 2de hanse Giant frame te kry...soos die een wat ek gehad het en dan 'n paar nice wiele ook kry?

Nellie - Ek dink die nice Orbeas is bietjie uit my range uit....
 

 

Faan, ek is 184 cmb, maar dit gaan oor jou beenmaat. In Giant terme sal hierdie seker tussen ML en L wees.

 

O ja, onthou, die crankset kom saam, vurk ook, en die prys is NIE R 17,000 nie.....hierdie is die deel wat spinnekop altyd wil hoor, talk dirty to me....kan vir jou heelwat change in die sak sit....
Posted


Nellie - Ek dink die nice Orbeas is bietjie uit my range uit....

 

shame

 

 

orbea orca R18 - 20 000

orbea opal  +/- R15 000

orbea onix +/- R12 000

 

depends on where you buy

 

orbea-usa.com ships to the RSA Wink
Posted

 

Sal ou Faantjie op 'n 56 kan ry huh?

 

vir 2h40' date=' verseker!!! Ek dink my ou fuiji was 'n 56.....

 

 

What does JRA stand for anyway??

 

ditto

 

 

 

Nellie - Ek dink die nice Orbeas is bietjie uit my range uit....

 

shame

 

 

orbea orca R18 - 20 000

orbea opal  +/- R15 000

orbea onix +/- R12 000

 

depends on where you buy

 

orbea-usa.com ships to the RSA Wink

 

glad nie sleg nie.........iets om te ondersoek!

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout