Jump to content

hboli4

Members
  • Posts

    1309
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by hboli4

  1. Well done Oscar and also to Cassie, still a good time with all the cramps! Aish, mechanicals are never nice and so close to the end! Garf might have jinxed himself a little on this here thread earlier... Also saw Willie at the top of Albrecht and shouted for that beer...apparently it was on his chair... Just a correction, did not ride 3.01 but 3:02:35 according to Racetec.
  2. Not much wind to speak of. Rode into it a bit on the N1 going out but nothing hectic. Probably 10 - 15km/h I guess.
  3. Well done, that is a great improvement!!!
  4. Hoe het dit gegaan manne? My bene het gesukkel aan die begin maar kon darem by die voorste bondel uitkom. Hills het my bietjie gekos en ek het ligte krampe in die bobene begin voel. Pitstop drag was maar alleen en het die laaste 10km ingeTT. Daai 'mistieke' sub 3 net gemis. 3.01. Jammer om te hoor van die krampe Cassie. Takalanie, waar het jy toe opgeeindig, jy was nog by by Noordstad. Garf, julle seker sub 3 gekry met die goeie weer?
  5. Eish the wind was a bit bad today and quite chilly at the start. Broke my chain within 1km from the start (yes, I was the guy standing next to the road with the WHOLE field passing me) and had some issues again with the chain somehow jumping off the tensioner jockey wheel and slotting inbetween that and the metal ring. So, spend about 15min on mechanicals. Serves me right for putting on an old chain the day before the race... Singlespeed was lekker, het 'n paar mense ingehaal op veral die opdraendes en wanneer mens bietjie teen die wind gery het maar ook bietjie uitgespin op die flats. Was ongeveer 03.35 daar buite skat. My rytyd se 3.20 maar ek skat ekt so 15min. op die ketting regmake spandeer. Bene nogals lam, gaan interessant wees om te sien wat is oor in die tank vir more...
  6. Ekt skoon van die kouse vergeet!! Ekt nog so 3 pare maar 2 van hulle het bietjie ekstra ventilasie gate...Het geles,swartes en wittes.
  7. Dankie! Klink great. Geluk ook met die voorsitterskap van die nuutgekose kommitee! Ek behoort nie aan 'n klub in die Vrystaat nie so is nie altyd op hoogte van wedrenne wat plaasvind nie tensy ek dit op die Vrystaat Fietsry website sien nie (en hy lys goed partykeer op kort kennisgewing) of by 'n fietswinkel. Kan ek my epos adres vir jou stuur om op hoogte gehou te word of gaan jy poog om die website meer 'up-to-date' te hou.
  8. Vertel bietjie ekt die Volksblad gemis of is daar 'n online weergawe beskikbaar?
  9. Ek het net gou my nommers gaan kry en nie gebrowse nie, sal more na die mtb bietjie rondkyk. Moet se die 'goodie bag' het 'n paar Rand se goed in. Net die Airmune bruistablette is al R50 'n 'botteltjie'. En my vrou kan meeste van die ander goed daarin gebruik.
  10. Are you generating the wind Having broccoli for dinner? Just don't want to sit behind you...
  11. Might be AL-BL only. From there on in everybody is at 5min. apart. Probably putting racing tandems or the V groups in between then or something. I'm in CL @ 07.00. Know BL is at 06:55 and DL 07.05 and so on. MTB is also 5min. apart.
  12. Check the OFM thread for batches and times. What is yours?
  13. Don't know about that. The sms's we've been receiving with starting times have it at 5min. apart as it was last year?
  14. Ja daai Pitstop drag het 'n paar ouens uitgevang....ekt op daai punt die 1ste byte van krampe begin kry maar gelukkig het dit net by byte gebly.
  15. If you don't mind the drive you can do a 2000+ group ride in Bloem on Sunday...called the OFM Classic
  16. Hy het op daai stadium...ons het juis gejaag om die voorkant van die groep te vang voor die N1 want ons het soos gewoonlik aan die agterkant weggespring. Dink hierdie is op die Pelissier Brug.
  17. Klink kwaai, miskien moet ek my F1 rooi lig ook posit Hier is 'n kiekie van 2011 se OFM met my op my silwer Rellie. Sal selle lyk Saterdag en Sondag (behalwe dat ek Saterdag op die mtb sal wees)...
  18. Dalk is ek en DieTakalanie dan aan die voorkant van CL en ons haak by...
  19. Give it horns you BL guys!!! Sure that sub 3 will be within reach weather permitting!
  20. Nee wat sal dit nie so noem nie. Mens raak gewoond aan die lang afstande en tyd op die bene. Ek ry altwee want dit is lekker afstand oefening vir Ironman. Dis vir my 2 training rides eerder as 2 races.
  21. Glad nie. Die singlespeed is 'n challenge met die opdraende(alhoewel hy baie lekker klim) maar die hoofdoel vir my is die 'eenvoud'. Hy is natuurlik ook baie lig en kos my niks met maintenance nie. Net nou en dan bietjie lube. Ek race nie maar is daar om dit te geniet.
  22. Ry met my singlespeed. Eerste stuk is afdraand en ek spin sommer vinnig uit met daai stukkie...
  23. Dink daar was laasjaar 3 groepe vir die 65km en daarna begin die groepe vir die korte.
  24. Julle gaan my net die 1ste 5 sekondes sien en dan vir my wegry...
  25. Dink dit was 150 per groep laasjaar en die jaar voor dit 120.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout