Jump to content

Reg Lizard

Members
  • Posts

    1940
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Reg Lizard

  1. Ok so then 2 non structural cracks in the protective coat. Immenint failure is unlikely. Pass / Fail ? Swissvan you "cracked it" Actually went to another shop on Friday and confirmed the opinion of the other 3. The bottomline however is that I ordered a new fork from the agents. Unfortunately it will take about 2 months to get here.
  2. I think it might be more than 40mm
  3. Nah its a steerer tube.
  4. Went to 3 bikeshops and the verdict is.......(tell you afterwards) but obviously need the hubbers expert advice So is this a crack or not?
  5. Is it necessary to have your torque wrench calibrated from time to time
  6. Can they replace the steerers on road forks too?
  7. Thanks, goed om te weet. Ek het nou die dag daar ingepop en van hulle pryse is heel billik. Ek dink hulle sal goed doen daar as hulle die pryse reg hou. Een van my maatjies saam met wie ek Saterdag gery het praat ook net goed van hulle.
  8. Is it at all possible to replace the steerer tube on a road fork as well?
  9. So wie het die wiel vir jou ge"respoke"?
  10. Maar is dit kuns?
  11. Apparently there is a guy in Slaapstad that also does repairs to carbon frames. PM me and I will get you the number.
  12. @Eentyd: Ja jong, JP reel die hele ding en dan blerriewil dop hy op 99 uit Soos ek gese het ek gaan M&B toe, die tyd plus minus 9h30 by Andrag verby afhangend van of ek nie 'n ander crowd kry om te join vir 'n ride nie- daar's dalk iets in die pyplyn, maar sal julle op hoogte hou as julle dalk wil join. @Faanjie: ek is al baie dinge genoem, maar likkewaan dit vat die koek
  13. Ek gaan definitief M&B toe ry, al ry ek ook nou alleen. Die M&B in Stellies stel nooit teleur nie- sal seker eers so 9h30 se kant by Andrag verby gaan ,as jy wil join. BMC fan (panzie) kan nie 'n M&B stop inpas tussen 5h00 en sy vrou se planne nie, so hy gaan vroeg erens 2ure ry sodat hy 8h30 kan rapporteer vir diens by die groot baas.
  14. o ja en verander die thread maar na die Reg Lizard Snap Crackle & Pop Specialized Mugg & Bean Ride
  15. So het jy inside info waarvan ek nie weet nie Ek onthou so 'n tydjie terug van 'n ou met die naam BMC fan wat experts van Swede af inlaat vlieg het om na sy BmC vurkie te kom kyk met 'n suspected hairline crack- ek verstaan hy ry nog steeds met daai vurkie - friendly warning Helshoogte is hels hoog, so pasop vir die afdraande.
  16. ag nee man- dit was dan die hele idea agter die ride Jy sal nou die topic moet verander na die Reg lizard Specialized Mugg & Bean ride. Nee alles dui daarop dat ons nie moet gaan ry nie. Ek gaan in elke geval nou my eie brekkies moet betaal en sal maar saam met navarra eers later (so 10h00 se kant) M&B toe ry vir 'n brekkies. Ek raak nou oud en doen nie meer die segret training sessions 4h00 en 5h00 die oggend nie as ons nou weer gaan ry sonder 'n compulsory coffee stop dan jaag jy weer die ... uit die aarde uit.
  17. @ BMC fan :Jy's 'n regte ou panzie soos Marius sal se. nee man daar's nie 'n manier dat ons 8h30 kan terugwees nie, maak M&B in Stellies nie eers 8h00 oop nie? En watse skielike planne het jou vrou nou met jou, die baby is klaar gemaak Ek dog die ride gaan oor die brekkies en nie oor die ry nie? My bike is in elke geval ook gekrok so ek sal met my winter fietsie moet ry
  18. Lyk of ek met my laaitie se ou skoetertjie moet ry, so ek dink julle gaan vir my moet wag
  19. Ag Faantjie BMC fan sal ook nie 5h00 kan nie, hy moet mos doeke omruil
  20. Ok maak dit dan 7h00 of 7h30, ek kan 5h00 ook doen Ons moet net ingedagte hou wanneer M&B oopmaak.
  21. Ja dit gaan stadig wees met die compulsory sprints so elke 500m.
  22. I guess I have to be there Navarra has indicated that he will also be joining us. O ja en jy betaal mos vir my brekkies en ek vir joune I propose 8h00 at Andrag.
  23. @ Eentyd: Waar is die nuwe shop en wat is die naam van die shop, sal graag 'n draai wil gaan maak.
  24. Went to the shop yesterday to have a looksie Compared to the smaller bicycle shops that I've been to, their prices on certain items are very reasonable. Some nice bikes in their as well.
  25. Yes it would be a big problem for them to actually proove that you did receive the pics. I recently had to obtain for a court case proof from the Post Office that a document which was sent via registered mail had been delevired and that in itself was a lengthy and problematic process.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout