Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. <?:namespace prefix = v ns = "urn:schemas-microsoft-com:vml" /> Spidey.ek was vandag by my lbs....ek kyk na die beauties......phew jy moet voel die goed weeg absoluut niks!!! <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  2. niemand het regtig geweet van die girly nie totdat die mannetjie in sy merc ons kom inlig het.....
  3. dit was 'n siek joke van die oraniser om dit mtb race te noem.....hy kon so 'n nice roete magalies toe gemaak het. sal nie sommer weer die race doen nie...way te crap gewees (no pun intended..baie baie bees crap)
  4. ja nee chilli...ek doen ook die mtb en dan die roadie race die sondag
  5. haai grapkas...jy mes eintlik daardie girls ook so uit gek@k het soos wat jy met my by'n sekere race gdoen het.......hiehie
  6. ek sien hulle het nou hele groot deel van hendrik potgieter se geel streep weg gevat en dit dubbel baan gemaak...het hulle aan al die fietsryers gedink wat daardie pad oor naweke gebruik toe hulle die besluit gemaak het? So die naweek gaan ons weer hoor hoeveel ouens is dood gery agv daarvan...aaaih die besluite van die land raak net al hoe belagliker!!!!!!!!
  7. sien mrs cruxhet nuwe bib short aan...wanneer kan ons bestel?
  8. dit het vanoggend in die beeld gese hy gaan barloworld toe
  9. crx...wat se jy..ek sal die bike toets vir jaar
  10. crux ek kan die fiets by jou koop teen R100 per maand afbetaling..wat beteken ek sal soooooo....vir die res van my lewe in skuld bly by jou
  11. crux ek kan die fiets by jou koop teen R100 per maand afbetaling..wat beteken ek sal soooooo....vir ie resvan m lewe in skuld bly by jou
  12. haha....fanie fiets..ek en jy is in dieselfde bootjie..dis PRAGTIG MAGTIG...maar ongelukkig kan die ogies net kyk Crux..is dit sussie se raam?
  13. ek sal die bike vir jou vir so jaar toets...wat se jy Crux????
  14. ons sal al julle manne en mannine daar sien.....whoohooo
  15. hey DR..ek was so mal om vir die road race en die mtb in te skryf. gaan jy nie Alpine heath ry nie?
  16. scotty ons wesranders gebruik nie ketties nie....spanners!
  17. ja en al die damn slipstreaming..dit freakin irriteer die lewende hel uit my uit
  18. wat ookal....kevan gaan meer Robbie se ass kick
  19. mmmmm...en hoeveel waarborg is daarop?
  20. R8900 vir die een in die prentjie?
  21. amoryns

    Crater

    daar is nie seeding nie....al ding is die "seeded" riders mag heel voor begin
  22. haha....ja spinnekop......baie naby aan nelspruit geeindig met die hoeveelheid tyd wat ons gevat het om my arme kar te kry......mens sal nou dink dat jy enige plek van kerkstraat af kan kry...duidelik nie
  23. dis nogals mooi die een...hoeveel kos hy spinnekop?
  24. Amoryn, jy het moerse goed gery... Ek het geweet jy was sterk maar nie so sterk nie... ek was verbaas... maar nice riding . When we stopped up Hekpoort and got going again it took use quite a while to catch you... you were flying... Well done on a good hard LSD . Dankie Jason...het net 120km gedoen vir die dag.......ek voel heavy crappy die laaste 3 weke. kom nie by my training uit soos wat ekmoet nie. dink selfs daaraan om volgende jaar weer terug te gan open bunches toe. well done met jou "audax"......flip dit was moewies warm om so ver te ry. ons het op pad terug Pretoria omtrent uur en half in daardie damn pretoria verdwaal....kon nie my kar kry nie...nie cool nie
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout