Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. hiehie.....junior 2.....dis nou ek...moet ookoor paarminute in bed wees hoop jyt al bietjie daardie beenhare geskeer om meer vaartbelyn te wees vir hyper......
  2. ja epoh...junior moet no gaan slaap...past his bedtime
  3. ja the thug..as ek daar moes stop sou ek nie weer op die fiets klim..haat daardie blerrie bultjie
  4. moet se ek het van die pad gehou voor hulle dit begin regmaak het...toe moes jy nog hard konsentreer om by die opdraendes nie om te neek nie
  5. daar was saterdag amper 30mense wat gery het, moet se die grondpad het bietjie besig geword met die wat hulle die pad bietjie beter gemaak het
  6. dalk moet almal net ophou negatief wees en na die positiewe kyk...hel, die girl het talent en sy sal dit nog ver maak...daardie vroue doen dit almal proffesioneel onthou
  7. nee ken paar ouens wat gewoonlik so 5uur begin en 2 ure ry...ek kan dit ongelukkig nie doen nie...moet 6:30 al by werk wees.....sou graag op die pad in die week wil kom maar dink dis bietjie laf om seker al 4:30 in die oggend te ry
  8. qunton ry julle in die weeks oggende ook?
  9. uhm dirt rider...sabie cours 3.30 ure...sy het van die manne laat skaam kry
  10. athena jy het duidelik nie gesien hoe het yolande speedy die sabie gery nie....daardie girl sal ass kick....
  11. okei enige ander menings...sorry nellieweet al lankal eks superhuman..haha grap net
  12. my laagste was 38...dis glo baie uncommon vir vrou om so lae hr te he...enige menings hieroor?
  13. most of the girls are ok.....jy het die een of twee wat regtig bad is...soos grapkas (hiehie)
  14. ja nee.....thys sabona is ook deel van daardie span...nie een met mtb experience nie
  15. oops ek bedoel die jaar 2007
  16. owen ry vir team spezialized mtb volgende jaar
  17. jeesh het cherry actually nog kans gesien om fiets te ry na sabie?
  18. nee nee city cycling club...die bikeshop is hier in JHB se voorstede ek kan vir butafly spesiale plekkie by die shop organise as hy regtig wil.
  19. jis dan sal ek ook sommer vir harmony wil ry as hulle sulke goeie incentives kry
  20. proline staan nie kans nie. Wonder of bionic nou heeltemal wegval?
  21. haha grappie
  22. flip as ek proline is begin my broek te bewe...ja ons arme siele wat die ding alleen moet aanpak....ons gaan suffer
  23. Butafly....I know the person who parks there.....she is disabled.......
  24. shate, ek sien minolta het vir Cherry ook nou gesign. Proline gaan redelike tawwe tydjie volgende jaar he met minolta se line-up
  25. ja nee sabie was 'n once in a lifetime experience. dit wys jou wat regtig hard is
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout