Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. amoryns

    Crater

    sorrry droster..... nope spinnekop..gaan kyk gou waar hulle jou op suercycling geseed het..as dit nie s? seeded elite nie...dan jammer...jy gan maar saam ons normale mense moet race
  2. amoryns

    Crater

    haha, goeie een DR...ja dis eintlik maar roadie race......dis eintlik geen fun at all. Ek contemplate nog of ek regtig vir 5 ure op sinkplaat pad wil gaan ry
  3. amoryns

    Crater

    so..wie gaan die Crater doen die naweek en hoe lank beplan julle om te ry. sien daar geen hele paar roadies wees...Chrissie, Cherise, Anke, Marissa, Robert......hoop maar 'n roadie wen die jaar
  4. haaahaa, ja big ben gaan jy crater toe.....sal dan net die mooi rooi gevaar hempie aantrek..dalk spot jy my
  5. this drug thingy is getting seriously BOOOOORRRRINNNNG Danie, where did you hear about the microsoft sponsorship?
  6. flip daardie lyk soos een van my matriek wiskunde vraestelle..wat de hel
  7. flip dude aka Epoh...jys freakin mal man...jy gaan regtig moet pasop om dinge nie te oordoen nie....hoe gaan jy more 180km ry?
  8. is ek blind of wat...waars die "specialized" pick man with no name?
  9. probleem met fondriest......hulle is mos bankrot.......waar laat jy jou frame replace as iets verkeerd gaan
  10. o en epoh moenie jou pap bakkie vergeet nie
  11. hi..daar is paar chapinne wat ook gaan ry "chap"! so waars die law wat s? die manne moet in hulle speedo's ry? Cool, eks daar....ons moet net terug wees voor die rugby begin
  12. o jammer..ek het hardop gedink.....
  13. AGGE NEEEEEEE!
  14. haha, epoh jy gaan nou net als confuse. kan ons besluit op 6uur.....?
  15. dudet..dink meer dis die tweede een......jy dra nog steeds die gevolge ek dink 6uur is goeie start
  16. HAHA, hoop daar is baie bulte want anders gaan hy my die heeltyd weg ry.....hyt klaar my ass gekick by kowyns op...... toe maar ek sal hom terug kry die naweek. gaan jy ook bietjie ry dudet?
  17. DONT BE AFRAID...WANT DIS WANNEER JY BLERRIE SEER KRY!
  18. cool. nou moet daar nog tyd besluit word....waars copman?
  19. aag 340km is sommer niks nie man...waarvan praat julle? mooi waars brooklyn? watter offramp vat ek as ek op die krugersdorp higway pretoria toe gaan?
  20. wat van 6uur? waars brooklyn sirkel? kan ek met my fiets soontoe ry van die wesrand af?
  21. cool bananas
  22. gaan die vito nie league race toe nie?
  23. yip, die water ding ws ook op my lysie..gaan definitief nie met camelpack ry nie
  24. eks in..just send fina;details on friday pretty please
  25. so epoh...you doing the LSD or league race?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout