Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. nee is nie nellie...maatjies in die kaap...tamaties op die hub eks bang vir julle kaap manne
  2. fatty, ek kan nie drink nie...ek kap om as ek wyn ruik The kid...nee maar baie geluk.....hoop jy het vrek lekker aand vanaand
  3. haha baie funny The Kid..... vlieg eers vanaand 8uur en sondag aand weer 8uur. dankie tog vir goeie maatjies in die kaap wat bereid is om ons daardie tyd te kom oplaai
  4. o dis natuurlik as ons in die kaap gaan kom..die weer lyk nie baie promising die kant nie the kid..watter bladsy is jy?
  5. uhm gaan maar vir my boud..ek sal jou later se hoekom
  6. whoohoo....ek sal onthou om die pen saam te vat sodat julle vir my handtekening kan gee
  7. fatty, is dit jy in die ride mag? wie is die ou op bl 32? lyk soos jy?
  8. oih....praat afrikaans man...ek is al deurmekaar ge thee en getho
  9. ja die time pedals maak nogals verskil WW.
  10. MWNN....nee ry nie 24hour nie...doen tour de winelands kaap.... ek het maar net veralgemeen met die stelling van die handlebar tape.....hiehie hoe nou...wanneer kry jy cannondale
  11. ja nee MWNN....jou fiets moet definitief gepimp word aangesien dit carbon is en Zipp wiele op het......flip party van ons kan nie eers bekostig om ons handlebar tape te pimp nie
  12. jean...gaan probeer Westrand cycles....hulle doen al ons fietse. Eben hulle ry self mtb tandem so ek is seker hy sal jou baie goed kan help. Sy nommer is0119554342
  13. Jean...ja soos my partner in crime se......sit vir jou mtb jockey en derailler op. Dis gemaak om baie meer strain te vat. Vandat ons die tiagra sh*t afgehaal het en met LX parte vervang het het ons nog nie weer een keer probleme gehad nie...smooth shifting all the way.
  14. ja nee dis baie weird...dis min dat jy sien dat iemand van die "goeie" kant kom om die dom roadies te join.....
  15. yip maar training op die mtb maak jou baie sterker sodra jy road bike kry...glo my
  16. ja se hulle grapkas
  17. cool bananas (met deeps ections of hoe?)
  18. dankie mallo : lesse vir die dag: moenie sh*t soek met altie as vroue tv coverage kry vir race...onthou tee en koekies nee grap net...sal definitief hieruit leer
  19. eeuw eeeuw eeeuw yip mallo.....volgende jaar actually my doelwitte reg kry en net daarop konsentreer
  20. nice...het dit by expo gesien...full carbon...nee maar as jy nou gatvol raak vir jou fietse moet jy maar bietjie aanstuur die kant toe
  21. uhm mallo....sheesh ek sal my ass moet af oefen om dan net by my spnamaats te kan bly.....
  22. cherry bike lyk cool.....kort net lekker deep sections
  23. nee big ben...my liewe pa het als wat hy kan he daar anderkant...ons stuur omtrent elke week photies...dink hy is al pretty gatvol vir fietsry fotos
  24. klapperkop...wag nou man.....dis nes grappie se..die hub was vrek boring die afgelope ruk......
  25. man with no name....ja ek dink ons bly ook by merry pebbles...ons kamp iewers..weet nie waar. ek het nog nie eers my partner ontmoet. sien hom eerste keer by sabie met registrasie. Ek ry ongelukkig vir team Envirogis by sabie...nie TCS omdat dit gesponsorde entry is. ja pappie werk nie meer saam KayC...sit nou in Dubai vir 10maande
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout