Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. mmm klink na goeie idee levi
  2. haha, imagine nou net jy 'n fietsryer met sy ingevoerde kit kwes met paintball....slapelose nagte vir jou
  3. Nee spinnekop, net peed off met sulke windgat mense
  4. this is really getting out of hand. Op 'n ander message board het die mense net so gekla oor mense by cedar wat net rooi ligte ignore, sonder ligte ry ect ect...wat de hel
  5. this morning I was once again very ashamed to be called a cyclist. Die mense wat die E2E classics in die oggende ry dink hulle own die hele damn pad...en dan moan die fietsryers hulle word dood gery. In oxford het hele groep die hele linkerkantste baan vol gery sonder om eens te worry oor al die karre wat agter hulle is...dis regtig sad. die ding wat weird was was dat die motoris baie geduldig maar agter almal gebly het. As dit ek was sou ek al lankal hulle almal in hulle m**re in gestuur het.....geen konsiderasie vir mede pad gebruikers nie. So volgende keer as een van ons dood gery word....dont blame the motorists...kyk eers na ons eie optredes op die pad!
  6. wrong thread down under shame maverick jy soek nou vir ***
  7. shame hys nou offline...daar moet dalk manuel geskryf word vir newbies en wie en wat jy moet probeer aanvat met jou eerste post
  8. where would the fun then be in it...all the races will be dominated by one tandem pair?????????????
  9. maverick...vinnige vragie...het jy dalk nie op winningtime ingesit tye vir net male tandems nie....ons almal maak foutjies...kyk weer
  10. hey wat van ons girls wat all female tandems is....
  11. wow, this is really bad. Will pray for his recovery!
  12. sh*t dis bad! hope he makes full recovery
  13. o hel...hier kom huweliks probleme
  14. ek wil die laaaang ride doen....begin regkom vir jock
  15. wat het julle vir die argus geenter...want ek weet die ouens saam wie ek gewoonlik ry oefen nou al maande lank vir die epic???????????
  16. yip yip....will send it tonight as it is on the laptop at home
  17. stuur vir my jou email adres dan kan ek vir jou spreadsheet stuur. Dis very handy. jy kan jou races in sit, ure wat jy het om te oefen en die datum van die race. Werk dan jou hele program uit en jy kan al jou training info daarop sit
  18. wow altyd een persoon wat die water heeltemal onder die eend uit ruk.....aai schauff
  19. OP HIERDIE OOMBLIK..DEFINITIEF.....AL SAL EK OMKAP NET VAN DIE REUK DAARVAN
  20. grapkas party van ons moet daaraan werk...is nie natuurlik geseend met 'n sixpack nie
  21. bly om te hoor barend aka brad is okei
  22. watse race was die?
  23. o jinne julle soek nou vir sh*t.......grapkas gaan julle nou m....peeeeepp.....r
  24. uhm 3.5 bar...is dit mtb tyres?
  25. kyk waar jy ry
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout