Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. o hel julle kan bly wees al die races is nou verby anders sou grappie ons almal geneuk het
  2. o my moer jy laat my lag grappie......kan net sien hoie stoom daardie ore van jou op die oomblik
  3. man with no name.....jy beter net nie enige op of aanmerkings he wanneer jy verby my kom nie.......ek werk al klaar aan my replies laat ek jounet warn
  4. dink julle dis wys om 4dag toer op hardtail te doen?
  5. flip...die chick wat open bunches ry...mmm ja ek het laasjaar al my races omtrent vinniger as die elite voue gery...toe kom ek saam hulle en nou *** ek......dis makik om saam die mans te ry..dis 100km timetrial all the way
  6. hou van joune...maar die boonste een se wiele is nie baie shanahna nie
  7. oom moenie worry...ek en grappie is kwaai vriende
  8. toemaar cherry...ek maak lekker of ek ook weet wat aangaan....sal weer praat aan die einde van sabie. het jy man of vrou vir partner?
  9. ja nee big ben het dit gelees.......phewie.....klink tough en rough. dit gaan eintlik funny wees want daar gaan baie roadies wees die jaar
  10. ja die liewe diadora girl raak nou een te veel.............
  11. haha ja cherry...ek hoop net ons m oet nie by die mamba opgaan nie want anders kan ek nou maar al my hike skoene saam vat......o vrek nou begin ek weer stres gelukkig gaan psycho hulle daar wees...."gawe" klomp manne
  12. grapkas moenie dat ek en jy weer begin nie...hiehie. kom ons gaan baklei dit uit op die mtbikes (dink dis darem een plek waar ek jou gat sal skop)
  13. cool, sal jou daar sien cherry...moet net nie te veel mtb begin ry nie...wil nie he jy moet my gat daarin ook skop nie
  14. Cherry....so ek sal jou by sabie sien....hetjy al bietjie mtb gaan ry net om die skills reg te kry vir die ace? saam wie ry jy
  15. sorry epoh maar dink jy 7ure 'n dag is wat mens goed maak...nee meneer dis liewer qaulity.....begin bietjie jaco se program te volg toe man
  16. epoh niks teen jou nie bud...maar flip jy is al amper op 7ure training elke dag. As ek hoor dan oefen jy
  17. doen jy ook die mtb race?
  18. ja 'n vrou se taste is mos nou vir eens baie beter as mans sin....
  19. die rooi fulcrums lyk nie so cool nie
  20. Tayorchick.....dit sal die eerste keer wees wat ek en my jongste sussie 94.7 doen......so ons is redelik opgewonde.....hiehie jou ma'le sal ma rearview mirrors op hulle fiets moet kry sterkte vir 94
  21. ja die taylors moet pasop..ek en klein sussie gaan hulle gas gee by die 94.7....
  22. my suster het ook sopaar weke terug die vermoe gehad om ons gras baie mooi te gaan bevrug....dis seker maar ietsie in die lug sal probeer om nie te giggle as ek jou by die volgende race sien nie
  23. haha cherry....maar dan moes jy mos sondag die ofm gewen het met die wat die magie bietjie gelol het......of was lynette se spuitpoep bietjie erger
  24. The Thug.....hel man daardie painting is 'n kunswerk..... Spidey....eish man...kom ek en jy chip saam in..jy kan een wiel koop en ek die nader een...dis mos goedkoop...net so R17000
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout