Jump to content

Dubber88

Members
  • Posts

    630
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Dubber88

  1. Ek self. Die waarde vir geld is ongelooflik, shifting is baie glad en vinnig, en weeg baie naby aan die XT Crank. Lyk inelkgeval mooier as die XT in my opinie.
  2. Dankie! Baie tyd en moeite in die perd ingesit, ry soos 'n droom. 12.5kg. My hond en fiets is die twee dinge wat ek die meeste van hou, snaakste van als is dat altwee het vir my die niceste persoonlikhede maar praat gladnie!!
  3. My Steed!
  4. Goeie dag Chris, Rock Shox SID Team RLT asseblief. Groete, WJ wj@blindpilot.co.za
  5. Weather report for Irene : http://www.intellicast.com/Local/Weather.aspx?location=SFXX0061
  6. Pistol, Hier is die Mild & Wild roete( een van 'n paar ). http://connect.garmin.com/activity/50230419 Ons ry, kom reen en donderweer Groete,
  7. Ek ken daardie hitte, dit is wild warm daar. Gaan ry sodat jy 7uur terug is by die huis.
  8. Ek kort so een! Ek sal volgende jaar met jou gesels om een in die hande te kry.
  9. Skerp! Uitstekende outing! Dankie.
  10. Thanks for the info! This was very helpful. I will definitely be riding there next week. Do you maybe have additional info such as GPS Coordinates? Regards,
  11. Ek het nou weer na hierdie foto's van jou gekyk, dit lyk ongelooflik!
  12. Cycling for 9 Months, lost 25kg's and came 4th in the Rust te Winter Open Mens 35km( 91min.).
  13. Neem aan ons begin dan seker 6 uur ry?
  14. Ag jammer man
  15. Always ride with pepper spray, close to my stem. Obviously preparing to analyse the danger situation , guy with no gun/ not more than two guys, the spray would probably work. Just a quick tip,TEST your spray to see how from how far away the spray can be used and in what way it exists the can, so that you can know how to use it the most effective.
  16. Well done! Ek het nog altyd vertroue in Stan's gehad
  17. Dit gaan voel of jy die brieke losgemaak het...
  18. Sopas myne bestel van BikeInn. Behoort hom voor Vrydag af te lewer. Neutral weergawe. Vervoer koste : R160.00 Prys uistluitlik doeane belasting is : R1585.
  19. Maybe the bikes dry faster up there.
  20. Vinnige opmerking. Jy kan 'n Garmin edge 500 kry vir net bo die R2000 alle gadgets ingesluit. En die Neutral ene vir +- 1800, dit is nou as die HR monitor nie belangrik is nie. Om jou idee te gee, ekt my Sigma verkoop om 'n Garmin te kry...
  21. Stem saam met Willehond. Intervalle...
  22. Die HR strap sit ook baie gemaklik!
  23. Neil85, Cadence is insluitend. Alles is ook wireless, maar jy sal jou sensors en fittings moet aan en afhaal tussen jou twee fietse Jy kan 'n optionele dock station koop vir ongeveer R200.00 wat jou sal toelaat om jou informasie te download via USB. Ek neem aan jy kan dit saam met enige fitness program gebruik. Die fitness centre sal jy dan ook moet bykoop( as jy dit wil/ moet gebruik) oor die internet, maar dit is iets soos R70 as ek reg onthou. Betaal op Sigma se site en download dit. Altitide meter is ook akuraat. Jy kry ook 'n wrist strap wat jy hom op jou arm kan dra as jy HR-based oefening doen op jou trainer/ hardloop.
  24. I'm Keen!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout