Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. bigben, I love the pop-lock. going uphill, forgot to lock it out, no time to leave hand to lock, damm ...on the Reba Race Sl, just use your thumb and its locked. popeye2008-02-29 03:41:22
  2. Fox het nie 'n lock-out op die handle bar, rock-shock reba sl het 'n lock-out op jou handlebar. Jy hoef nie een hand te los om die lock-out op die shock te set. Wat is die beste? niemand weet, dis net opinie's Wat is die gerieflikste? dis 'n ander vraag.
  3. Lem, I can confirm that that was what I heard as well. Well done on speaking about this, most cyclist dunno about these things and do not understand why I'm so commited to get these issues out in the open. Cycling in SA is at a low (ok, the admin side of it). Lets get the right people on the board in APRIL. The whole group of people that cover this the first time, needs to be fired immeadiatly if they are still in office. popeye2008-02-29 03:08:41
  4. I think Titus and Mintsauce can give you more technical detail on the 2, its a soft compound tire, will last the Epic. A lot of overseas guys come to the Epic with Racing ralphs, but they cut on the sidewall. Dont confuse or get confused, lots of people will have lots of views. Asked GrootLem, he already did 5 Epics, he also ride Phyton lights. Will be my 3rd, also phython lights... UST.. And never had a puncture...
  5. Dis tyd dat die KUNDIGES in April gekies word. Niemand kan beter op die baan as Chris Willemse Snr. (wie dink julle het die connections van baan ryers om in die tri-nations te ry) ? Wie praat die meeste met oorseese baan ryers... CW Snr. Bring hom terug. Ons soek die Mccleans, Doug Ryders, Austins van hierdie wereld in die top bestuur. Daai mannetjie van KZN. Ons soek nie ouens wat daar sit om dit op hulle CV's te sit, ons soek mense wat die werk sal doen omdat hulle omgee. Wie bestuur ons top pro spanne?.. Eugene Ruiters staan ook uit.popeye2008-02-29 02:14:03
  6. The phytons will be ideal for that hard roads towards Calitzdorp, Riversdal en Swellendam, Bredasdorp. There is not a big % technical or single track stuff on the Epic. TUBELESS is more important.. !!! A lot of HARD gravel roads, it will roll as smooth as a babie's bum.popeye2008-02-29 01:36:29
  7. racing ralphs UST is about R800 per tire phytons is about R550 per tire I read up and I can only see a lot of sand on the Bredasdorp stage... And you gonna walk that, My choice: RR or Phythons
  8. Turk, search bietjie terug, ons het hierdie al baie discuss. Phyton lights. Maar alles hang af van hoeveel jy per tire wil betaal. Tubeless of nie tubeless. Maar search liewer.
  9. Boela, Dis tyd dat die huidige CSA bestuur gaan. As jy maar net weet wat ek weet wat daar binne in daardie kantore gebeur en "gebeur het" Die lelike stories word op gecover, Het jy Hein Kroft se brief gesien wat hy Direk aan Lawrence geskryf het? Ek glo nie. Maar dis 'n bewys van hoe hulle vir mekaar gecover het vir jare. en nou? .......... toe word die melk suur. Kyk na daardie brief wat Hein geskryf het. Hein Kroft kon nog nooit sulke engels kwytraak, hier skryf 'n 'n brief aan Lawrence , en professionele mense sal jaloers raak op die brief en woorde So, wie het dit namens hom geskryf? Ek weet. Maar, dis wat IN DIE BRIEF STAAN WAT JOU LAAT BESEF wat nog al die tyd daar aangaan. En dan, die laaste episode? 3mde terug al adverteer? mmmmmmm..... Ja, dit het blykbaar vantevore gebeur, onder die mat in gevee, en nou weer gebeur.... Blykbaar was daar nou ook 'n erkenning... Maar laat ek stilbly.... Die huidige mense se ego's en rugstekery is groter as fietsry, hulle moet uit. Weet jy die ware rede waarom ek nou nog nie 'n 2008 Lisensie kaart van CSA af ontvang het, dit nadat dit al van Nov/Dec aangevra is? Hulle rede" 'n Komputer stelsl wat nie 2000 aansoeke kan hanteer? Waarmee werk hulle? die 1980 DX mainframes wat in die ou Trust Bank gebruik is? end of story.popeye2008-02-29 00:27:21
  10. willehond, jy moet ook oppas, as jy daai onderste knoppie druk switch jy ook van "cycling" na "running" mode. Is joune nie miskien nou op die "RUNNING" mode gestel? Alles kan mos nie net op eenslag afgaan... soos in kapoet. Gaan lees gou op hoe jy dit terug sit na cycling.popeye2008-02-28 07:03:24
  11. willehond, ek dink jy moet dit toets met iemand wat ook 'n 725 het. Cadence, gaan daai orange liggie aan as die magneet verby gaan? Dan is daai battery mos ok. selfde met die speed sensor, die liggie moet "click" as hy verby die magneet rol. ek weet nie die power gadget. As jy jou polar aansit, en jy move deur die screens, gaan die displays so "dof" as jy van een tot die ander gaan? Maybe.(suggestion) connnect jou 725 aan jou PC en check net dat al die watch setting nog reg gestel is. Daar is mos 'n "power" tick wat jy moet merk as jy power lesing wil sien op jou watch.
  12. lot of stupid guys on this bord. Just tell every girl (especially the cycling girls) that it was scientifically proven that it increase your performance the next day. You than should not have to worry to partying the whole night to get what you want. .
  13. Gaan jy geld wen met jou racing die volgende dag? indien nie... Live your Life (onthou, elke keer dat jy dit skip,.. jy kan dit nooit weer inhaal) Dis dan water onderdeur die brug.. Vra Faan se Opinie, ... Hy besluit om selfs daai serious race die volgende oggend totaal te skip. So ernstig is hy oor hierdie sake.
  14. ek hoop net nie hulle bb's skraap die pad as hulle oor daai "108km" bult gaan. So, vandag sal ons sien wat daar in die girls is. As hulle vadag voor kan bybly, is daar groot hoop. good luck girls.
  15. spidey, nee glo my, ek ken Voetsek. Hy verkoop nie cheap stories. Hy is wel bietjie cheap met sy "friday candy" foto's op bladsy 3 van sy koerantjie, maar dis lip lekker foto's, sy stories is gewoonlik spot-on. Waar hy vat, vat hy vas. Maybe as die ander ouens begin in clock op die Hub, kan daar dalk meer lig op die onderwerp gegooi word. Maar ja, ek het ook daai storie gehoor en dit het van betroubare bronne gekom.
  16. Skollie. Ek ry die gobi, C50 (dink ek) ry die Gobi, Henning ry die Gobi, Et ry die Gobi, Dick ry die Gobi. Moenie geld mors. Koop die Gobi en gaan ry die ding. Daars nog 'n maand oor om dit gewoond te raak. End of story. Fzik = The GOBI is the MTB saddle The Arione is the Road Saddle popeye2008-02-27 02:17:05
  17. wit MTB skoene, wie is so dom?
  18. dit was 2 jaar terug mos nog R8k.. seker nou al by 10k dan kan jy al 'n stel zipps koop by cajee's.
  19. The guys that went to Los Angeles about a month ago?
  20. I think the "yes" vote was someone who did not understand inglish. Could be Faniefiets or Maruis 's vote.
  21. dont worry about the team names. First buy a table in the circle for R3000 and then they will decide who ride. And when you pay the table, asked them quietly for list of the race winners (names) Oh, I can remember that I said last year (or was it the year before) that I will rather watch 7de Laan at home. I'm not giving up on 7de Laan for that well "arranged" track racing.. popeye2008-02-26 06:07:56
  22. Yes, what happened to GASANT? Remember him? he was the guy who came here and complained because some shop told him to keep that small animal on a leach. He was very upset that his kit wasn't allowed to re-arrange a bicycle shop And after he got a lot of stick, he disappear as well.
  23. met eish ja !!! waa's die popcorn?
  24. Christoff Sauser?
  25. no, why? just because he had a negative opinion?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout