Jump to content

Fulmenicilus

Members
  • Posts

    189
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Fulmenicilus

  1. I can only dream of owning any one of the top three!!
  2. Goeie rede om die dom chop lank en aanhoudend te slaan - verkieslik met 'n stomp vleisbyl oor die tandvleise!Fulmenicilus2008-06-23 07:23:57
  3. Big one what? Fulmenicilus2008-06-23 06:09:28
  4. Been using one on my MTB & road bike for two or three years without any problems. I do carry a spare with me though - just in case!
  5. Klink na 'n esige naweek wat voorle?! Saterdag GNC by Rooiwal en Sondag Groenkloof - sal moet werk aan die brownie punte by Mammie!
  6. If I had the money I'd definately attempt the Epic again - just to prove to myself that I can do it!
  7. The only thing that's still orginal equipment on mine is the frame and stem (but then again, mine is a 2003-model). I've upgraded the fork to Maniotu Black, put on LX equipment and converted to tubeless. In all a nice bike to ride and the frame is indestructible!
  8. The question that immediately comes to mind: Waar het die lot Ausies Afrikaans leer praat (of ten minste spel)?! In ieder geval - 'n heel gepaste naam!Fulmenicilus2008-05-23 08:36:50
  9. Jip - my agterent wil ook tipies nie nou na 'n saal kyk nie, laat staan nog op een sit! Maar dit was 'n great naweek! Ons het 8ste ge-eindig in OT - nie te sleg gegewe dat nie een van ons meer lus was om te aanhou ry na 11:15 gister nie!
  10. Some nice bling! Lots will depend on pricing through!
  11. Great stuff Cherise! You even had my wife going wild watching the finish (and she's not big on cycling!)
  12. Aggenee Ewep! Sterkte, gou gesond word! Moet bieg, as dit ek was en ek kon enigsins opstaan, dan het ek die oorblyfsels van die fiets tot strikdas gevorm om die betrokke cage driver se nek - vroumens of te not!
  13. The experts' feelings re two different tyres, e.g. crossmark rear and WTB front?
  14. Baie mooi Zoo! Lekker ry!
  15. Both disciplines are a lot of fun. Currently doing more MTB due to Epic training. I've noticed that I've become a bit of a nervous roadie - not used to traffic any more!
  16. Lyk na 'n geval van "Ek wil my Mammie He!!!"
  17. Fortunately or sadly (seeing that the weather is better in CT a this stage) I can also definitely confirm it wasn't me! I'm 1500k's away in wet Gangster's Paradise!
  18. Kom-kom - ek's ook nuuskierig! Waar's die ou gesoute Epic hande (boude?)
  19. Innige simpatie Charles, dogters en familie! Ons bid vir vrede en aanvaarding vir julle in hierdie hartseer tyd!
  20. Innige simpatie met jul hele familie! Sterkte met die swaar tyd wat voorle!
  21. Jip, g'n wonder die man karring so oor die wit lyne nie!
  22. Dis net jou opinie - van wanner af is 'n vrou se opinie oor haarself al ooit akkuraat gewees?!
  23. Vroumense... ruk aljimmers die dam onder die eend uit!
  24. Julle kan my nie sien nie OK. Ek's in camouflage! SUUURE! En dit van die ou wat heeldag geloop en skoor soek het!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout