Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    306
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. Ek weet Mazda span ry met hulle. En hulle s? dis nice bikes ek ry die pad een baie baie nice
  2. So dit lyk of dit n lekker ride gaan wees.
  3. Eks ook in ek dink net ons moet dalk by die Engine stop oppad hekpoort se kant toe dan kry ons weer water daar.
  4. TCS was mos by Graskop Longtom en daai berge
  5. Renate Ehrlich 7 August 1982 TCS
  6. Grapkas ek moet saam met jou stem dis strooi dat ons altyd ons Licence moet wys om ons nommer te kry.. Nou die dag het ek myne by die huis vergeet en toe moes ek eers huis toe gaan voordat ek my nommer kon kry.
  7. Ok hubbers waars die foto's van die Dome2Dome?
  8. Massage really works.. My fisho massages me and she said that she can feel the difference in my mussels. Your legs recover faster get all the amino acid and everything out of your legs.
  9. Ja slowpoke, Chilli Pepper dankie vir die lekker chat..
  10. Jy is reg grapkas jy het niks gemis nie..
  11. 1km is veer. Eks nie 100% seker nie maar dink na n 90 grade draai moet die eindstreep n 150m weg wees..
  12. Nee was nie n goeie oggend vir my gewees nie.. was oppad maar nie die start gemaak nie..
  13. Die Ladies bunch moes 3 keer om gedraai het op die roete omdat die voertuig nie geweet het waarheen nie?? hoe kan dit so werk. n Race is nie goedkoop nie..
  14. Die race was glad nie goed nie.. Ek dink nie ek sal hom weer ry nie
  15. Ja die nuwe Addict 2007.. Rims Campagnolo Hyperion Ultra Carbon Clincher
  16. Hi almal.. Wat is die min wat n fiets mag wees volgens die UCI? snapshot2006-09-14 06:26:06
  17. snapshot

    Soek raad

    Ja Karsten Cycles is glad nie sleg met hulle pryse nie en hulle is baie vriendlik om jou te help 012 808 1880
  18. Hoeveel gradient is Krugersdorp
  19. Nice action foto Crux ja wat moet ek s? as my hande besig en ek wil water drink dan maak n mens n plan..
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout