Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    306
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. Ek het nog nie van die ander aan gepas nie.. maar ek dink almal van hulle gaan so styf sit.
  2. Medical research has been done... snapshot2007-06-05 05:45:51
  3. hy is nie.. hy het laas jaar een of 2 verkoop maar ek doen gauteng Noord.snapshot2007-06-05 05:28:20
  4. Ry met hom onder aan, voel hom amper nie eens as jy hom aan het nie. Daar is n paar manne wat hom al laas jaar in die tour de frans gebruik en hulle se hy werk. Dit is nie swak produk omdat dit SA produk is nie.
  5. Microsoft gebruik rocket en kyk na die uitslae.. Die lang broek kos R599 en die "medically certified antioedema and athletic support" Medies betaal ook n deel van die broek. Die tops is uit voorraad nou maar sal binne kort weer baie voorraad van alles he..
  6. Mampara nee wat hy is nie reg gestik om daai werk te doen nie en die lycra is nie so sterk soos die nie
  7. Linebreak en rocket word van die selfde materiaal gemaak.. selfde fabriek. net so bietjie goedkoper omdat ons dit hier vervaardig. doen die selfde
  8. amper oom jy trek hulle aan en hulle is amper soos n 2de vel. Hy moet baie styf sit dat hy sy werk kan doen. Jy kan hom nie net soos n gewone broek aan trek nie jy rol hom so bietjie op en trek hom dan aan.
  9. http://www.ppfitness.co.za/default2.asp hubbers julle moet van die broeke kry hulle werk. Ek kan hulle in die hande kry as jy van hulle soek PM my net. snapshot2007-06-05 03:42:37
  10. Baie geluk aan almal wat so goed gedoen het. Cherise sterkte vir Junior Worlds en vir al die ander races.
  11. snapshot

    Bloem

    Ek kan nie glo daar is nog nie uitslag oor die ladies se race nie.. julle maak my oud..
  12. snapshot

    Bloem

    weet iemand al iets van die Elite Ladies se uitslag???
  13. snapshot

    Bloem

    Baie geluk Craig... het net gisteraand met hom gepraat en gese hy voel goed.
  14. snapshot

    Bloem

    Het iemand n foto gevat vat Cherise ek wil haar nuwe TT bike sien
  15. snapshot

    Bloem

    Dankie dat julle ons op hoogte hou.
  16. snapshot

    Bloem

    Phen se studies het hom by die huis gehou.. Dis jammer Sterkte vir Barend
  17. Laetitia was gister eerste van die "Ladies" en sy het nie eens n punt agter haar naam nie..
  18. snapshot

    BULLS BO!!

    Playtex het so pas n nuwe bra bekend gestel. Die Shark. Lots of support and no cup
  19. Ja Polar se diens is van die bestes.. Ek het n ou M21 gehaad wat nou onlangs problem begin gee het.. ek het gedink die battery moes net vervang word. hulle het hom getoets en gese daar was n fout op hom en vir my n nuwe een gegee..
  20. Geluk aan al die grils.. Grapkas sterkte vir die toer.
  21. Verk hoe kan ons so kolf mens kan dit nie kolf noem nie.. hulle het gedink Hansie het games gekoop ek wonder wat aan gaan.
  22. Gister my eerste keer kermesse gery.. manne het my seer gemaak.. maar ek sal weer gaan kan baie daar leer en fiks word..
  23. Swartkops 17:00
  24. nochain nice dan sien ek jou daar. gaan jy my bietjie help.. ek het nog nooit kermesse gery nie..
  25. Ek is net so bang vir die race MWNN maar ek dink om hom die jaar aan te vat..
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout