Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 78.7k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • 'Dale

    4540

  • Hairy

    4309

  • gummibear

    3909

  • Eddy Gordo

    3867

Top Posters In This Topic

Posted

This NASA handout image taken on Mars on September 11, 2011 shows the view of an American flag on metal recovered from the site of the World Trade Center towers shortly after their destruction, on the 10th anniversary of the 9/11 attacks. The aluminum component bearing the image of the flag serves as the cable guard of a tool on NASA's Mars Exploration Rover Opportunity. Two cameras on Opportunity recorded exposures during the rover's 2,713th Martian day that were combined into this view. The color portion of the image combines three exposures taken through different filters by Opportunity's panoramic camera to yield approximate true color as the human eye would see it on Mars. The black-and-white portion of the view, providing context, comes from Opportunity's navigation camera. Opportunity completed its three-month prime mission on Mars in April 2004 and has worked for more than seven years since then in bonus extended missions.

 

post-1604-0-03619100-1315980246.jpg

Posted

Something I read a while ago but stuck in my head. Carl Sagan was the guy who produced a series called 'Cosmos' in the late 70's. It was fascinating viewing and apparently remains one of the most viewed series even til now... this quote is from his wife, Ann Druyan.

 

“When my husband died, because he was so famous & known for not being a believer, many people would come up to me — it still sometimes happens — & ask me if Carl changed at the end & converted to a belief in an afterlife. They also frequently ask me if I think I will see him again.

 

Carl faced his death with unflagging courage & never sought refuge in illusions. The tragedy was that we knew we would never see each other again. I don’t ever expect to be reunited with Carl.

 

But, the great thing is that when we were together, for nearly twenty years, we lived with a vivid appreciation of how brief & precious life is. We never trivialized the meaning of death by pretending it was anything other than a final parting.

 

Every single moment that we were alive & we were together was miraculous — not miraculous in the sense of inexplicable or supernatural. We knew we were beneficiaries of chance… That pure chance could be so generous & so kind… That we could find each other, as Carl wrote so beautifully in Cosmos, you know, in the vastness of space & the immensity of time… That we could be together for twenty years. That is something which sustains me & it’s much more meaningful…

 

The way he treated me & the way I treated him, the way we took care of each other & our family, while he lived. That is so much more important than the idea I will see him someday. I don’t think I’ll ever see Carl again. But I saw him. We saw each other. We found each other in the cosmos, and that was wonderful.“

 

I wonder how we'd live our lives if we accepted that when we die, the lights go out and that's that. A lot more consciously, I expect.

Posted

quote name='TNT1' timestamp='1315944035' post='1489971']

Why Atheism Will Replace Religion: 

 

TNT sure spend a lot of time promoting his "Religion" or Non Religion.

 

Why try and convince other people all the time?

 

I seem to remember TNT having lots to say about people promoting Religion on the hub?

Posted
name='Niner' timestamp='1315981585' post='1490102'

quote name='TNT1' timestamp='1315944035' post='1489971'

Why Atheism Will Replace Religion:

 

 

TNT sure spend a lot of time promoting his "Religion" or Non Religion.

 

Why try and convince other people all the time?

 

I seem to remember TNT having lots to say about people promoting Religion on the hub?

 

it is not about promoting religion - its about an interesting read. Read the article as just another article and it is interesting. Doesnt push a thing.

Posted

Praat van Jan Spies. My favourite verhaal van Oom Jan is die een hier onder. Die ingilse moet nie eers vra vir die ingelse vertaling nie want Oom Jan kan nie vertaal word nie...... geniet!

 

 

Nou, die ou kêrel vertel lat toe by vroeër dae daar in Pelgrimsrust se

wereld ingetrek het, toe was daar vrees¬lik baie ongediertes.

 

 

En kort-kort dan pla daar die een of anner ding - veral die leeus.

 

 

Hy sệ maar hy boer vorentoe, en later het by 'n lekker plaas en 'n

gerieflike huis en 'n buitekamer en 'n waen¬huis en 'n skuur. En dit

gaan goed. En die leeus is later redelik uitgeskiet en die wat oorbly,

is sommer heel skaflik.

 

 

Hy sệ en toe op 'n dag begin daar sommer 'n on¬smaaklike vangery net

toe by meen by kan nou maar vergeet van die leeus. Dan's dit 'n koei

en dan's dit 'n os en dan 's dit 'n kalf. En sommer kortby die huis

ook.

 

 

Hy sệ en een more lê daar 'n kalf, jy kan sệ op die werf doodgebyt en

opgevreet.

 

 

En hy en sy volkies kyk daar rond en hulle kry die spoor. Toe's dit

nou net na so 'n motreëntjie.

 

 

Die ou sệ en by gryp sy Mauser en by en 'n paar van sy mense vat die

spoor en in 'n ruigte teen 'n klipkoppie kry hulle die leeu.

 

 

En hy sệ met 'n geluk gee by die boosdoener 'n dood¬skoot.

 

 

En hulle kom nader en toe sal hulle nou maar sien dis 'n leeuwyfie, en

sy het melk.

 

 

En hulle soek daar rond en hulle kry haar boerplek en so kom hulle op

'n welpie af.

 

 

Die oubaas sệ en daar's die ma dan nou dood en hier's die pragtige,

onskuldige klein leeutjie totaal moeder¬loos.

 

 

Hy sệ en 'n vreeslike jammerte en hartseer oorval hom daar. Hy sệ: so

lat by al sy beeste wat al opgevreet is, vergeet en die leeus vir

alles vergewe.

 

 

En hy besluit hy gaan die wesie aanneem. En hulle vat die klein

leeutjie huis toe.

 

 

Hy sệ en hulle het dae lank gesukkel en proefnemings gemaak voor hulle

eers afkom op die regte dieet vir hom. En dit was nie lank nie, toe

het die leeutjie heel goed ingepas by die huishouding.

 

 

En die leeutjie maak so met verloop van tyd maats met almal - met die

ander huisdiere ook.

 

 

Maar sy boesemvriend is die hansvark.

Die oom sệ en die bure en ander mense wat kom kuier, het begin

waarsku.

 

 

Hulle sệ vir hom: "Jong, jy maak hier 'n adder aan jou boesem groot.

Eendag is eendag en dan neem die leeu se natuur van hom besit en dan

oorwin dit oor hierie vreemde kultuur, en dan weet jy nooit wat by

aanvang nie. Dis 'n verkeerde liefde hierie wat jy vir die ding het."

 

 

Die ou sệ en die leeu is later 'n halfvolgroeide leeu¬mannetjie en die

hansvark is later so groot en vet dat hy, jy kan sệ, sy gewig in ivoor

werd is.

 

 

Hy sệ maar wie eet nou 'n hansvark?

 

 

En buitendien is die twee toe al soos Dawid en Jona¬tan, en hulle het

toe ook al in die familie die name gekry. En hy sệ: Eenmaal moes 'n

Dawid met smarte en hartseer 'n Jonathan verloor.

 

 

G'n mens durf dit weer laat gebeur nie.

 

 

Hy sệ en die predikant kom daar op huisbesoek. En die het hom vreeslik

gekapittel.

 

 

Hy sệ vir hom: "Broer, dis 'n bose ding wat jy hier doen."

 

 

Hy sệ vir die oom: "'n Leeu is 'n wille ding, en by hoort in die

natuur. Nou's by soos 'n goeie hond, maar die dag gaan kom lat by nie

meer so trou is aan jou nie en lat by getrou word aan sy aard. En die

een wat jy die liefste het, die ontneem by dalk vir jou."

 

 

En die name staan hom ook nie aan nie, se die predi¬kant.

 

 

Dis een ding om Dawid 'n leeu te noem, maar dis 'n anner ding om 'n

leeu Dawid te noem.

 

 

En om 'n vark Jonathan te noem - nee, dit mag net nie. Die oom se en

hy't gewonner of die dominee nie tog reg had nie.

 

 

En hy't so in die stilligheid gehoop daar kom weer leeus in die

omgewing lat by kon sien of Dawid nie dalk in sy eie mense belang wou

stel nie.

 

 

Maar toe hy wens daar kom leeus, toe kom aas nie eens een daar in die

omgewing nie.

 

 

Hy sệ en wat kon by dan nou verder doen?

 

 

Want op die werf het almal vir almal lief: by en die vrou en die

kinners mekaar, en hulle vir Dawid en Jona¬tan, en die nog weer mekaar

ook.

 

 

Hy sệ en as by dit nou oor sy hart sou kon kry om Jonathan to slag,

maak dit nog nie vir Dawid minner ge¬vaarlik nie.

 

 

En as by Dawid aan 'n dieretuin sou skenk, sou die stomme dier daar

van hartseer sterf.

 

 

En in die natuur sou hy ook omkom om by vir hom¬self nie kon sorg nie.

 

 

Die oom sệ en om Dawid dood te skiet, was totaal buite die kwessie.

 

 

En as hy dit sou kon regkry, sou hulle met die be¬droefde Jonathan

gesit het.

Hy sệ en later is al twee mooi uitgegroeide wesens. En hulle het

elkeen sy eie manier van doen gehad, maar hulle andershede het hulle

nooit van mekaar laat vervreem nie.

 

 

Want hulle het saam rondgeloop en alles saam ge¬doen wat in 'n leeu en

'n vark se wêrelde eenders is. Maar die slapery was heel verskillend.

 

 

Bedags as dit warm is, dan het Dawid in die buite¬kamer op die koel

klipvloer gelê en Jonathan het buite teen die muur in die skaduwee in

'n lekker klam holte in die grond gelê.

 

 

Veral as dit ietwat modderig was, was dit vir hom tog to lekker.

 

 

Die oom sệ en hy't vir hulle baie dae so sit en bekyk en dan snaakse

gedagtes gekry, want sy Mauser staan daar in die einste buitekamer.

 

 

En dan't hy met 'n rilling gewonner of die geweer dalk eendag 'n

onmoontlike en onhanteerbare familietwis uit die weg sou moes ruim.

 

 

Hy sệ maar alles gaan goed; vir baie lank. En toe gebeur die vreeslike

ding amper.

 

 

Hy ry eendag dorp toe en by kom trug en toe by naby die huis kom, toe

sien by daar tussen die lang gras bult Jonathan se rug uit waar by aan

die vroetel is.

 

 

Hy sệ en hy kyk rond, maar hy sien nie vir Dawid nie.

 

 

Hy sệ en by ry nou maar so rondkyk-rondkyk aan, en toe by so omtrent

regoor Jonathan kom, toe raak die pêre onrustig.

 

 

En hy kyk weer mooi rond.

En toe sien by die ding wat by gehoop het nooit sou gebeur nie.

 

 

Daar in die lang gras is Dawid besig om vir Jonathan to bekruip. Die

ou se: "Maar ek is op die plek so kwaad oor die dag moes aanbreek wat

ek nie wou beleef nie, lat ek die leisels daar en dan styf pluk.

 

 

"En ek knoop hulle vas.

 

 

"En die pệre wil nog diekant toe en dariekant toe. Maar ek steur my

nie aan hulle nie.

 

 

"Ek gryp die sambok en vlie daar van die kar of en ek dink: As jy dan

nou 'n wille nuk in jou kop wil kry, sal ek dit uit jou uit foeter."

 

 

Hy sệ en by loop Dawid van agter of by met die sambok. Hy se en hy's

so vol moordgedagtes lat by nie eens dink aan moontlike gevaar nie.

 

 

Hy sệ en die leeu is ook net so, want by is so ingestel op Jonathan se

clood lat by nie sien dat daar van agter of iemand op hom afkom nie.

 

 

Die ou sệ: "Ek slaat hom met so 'n lang hou van sy blad of oor sy

ribbekas tot op sy boud."

 

 

Hy sệ: "En toe by opspring - pleks van tot sy sinne kom, vervies by

hom vir my en by vlie om en by trek 'n gevreet en by wys tanne lat dit

soos 'n brommer lyk wat daar op sy bolip sit as jy na sy neus kyk."

 

 

Hy sệ: "En ek stryk hom hot en haar deur sy bek lat die spoeg so spat.

En toe sien hy ek is kwaad. En by vlie om en ek streep hom nog weer so

'n slag oor sy agter¬wêreld.

 

 

"En by hol daar innie rigting van die ruigte waar ek sy oorle ma

doodgeskiet het.

 

 

"En ek dink: Net daar gaan jy ook bars.

"Want toe's ek darem kwaad orie ding wat ek nie wou gehad het by my

moes aandoen nie."

 

 

En Jonathan vlug huis toe.

 

 

En die oom sệ: "Ek dink: Jou lewe is gered, maar as Dawid sy lyf dan

rêrig wille leeu wil hou, moet ek heden vandag nog met hom

klaarspeel."

 

 

Die oom sệ maar toe het die pệre ook al weggehol huis toe.

 

 

En daarom pak by die laaste entjie pad te voet aan. Hy se: "Maar ek

het net een ding in my kop, en dis my Mauser."

 

 

Hy sệ: "En ek loop bars daar by die buitekamer in op pad na die geweer

toe.

 

 

"En ek slaat daar neer oor 'n ding."

 

 

Hy sệ: "En toe ek so uit die val uit omkyk, sal ek sien dis bo-oor

Dawid. Die lig toe net sy kop op en toe by gewaar dis maar net ek wat

so haastig kom kuier, gee by 'n steun en slaap verder."

 

 

Ek sệ vir die oom wat my gebel het: "Maar Oom, hoe bring die storie

vir Oom by 'n boodskap uit? Al bood¬skap wat ek sien, is dat daar

amper 'n lelike ding gebeur het weens nalatigheid.

 

 

Want die vreemde leeu moes nie met Dawid verwar gewees het nie."

 

 

Hy sệ: "Nee, nefie, jy kyk na die storie net so sleg soos daardie

oorlede ou oom van my na die wille leeu. "Die boodskap staan so: As jy

op 'n gevaar afkom, en dit lyk vir jou na iets gewoons en jy pak hom

ook of by nie iets waffers is nie, dan dink die ding jy's gevaarlik,

en dan skrik hy.

 

 

"Of, om dit vir jou annersterom te stel: As jy dink jy loop vir Dawid

storm, maar dis allie tyd Goliat, dan moet jy maak of jy Simson is."

Posted (edited)

Got the same app on my Blackberry

 

Rugby 2011 from iStore or Rugby24 from News24 for iPad/iPhone

Edited by eccentric1

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout