Jump to content

Passing of Popeye's boet


Buff

Recommended Posts

  • Replies 34
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

oh pops, so sad to hear. after all the times you have offered me kind words and support, i wish i could offer you some words of solace.

Link to comment
Share on other sites

Hi Guys

 

 

 

Baie dankie vir die e-mails en oproepe. Ek waardeer dit opreg.

 

 

 

Ja, ek is baie hartseer, ons het vir 18jaar lank saam op die plaas groot geword, kwaad gedoen, saam op skool, saam in dieselfde skool rugby spanne, en saam in dieselfde skool koshuis.

 

 

 

Visvang en jag was vir hom wat fietsry vir my is. Hy het geleef vir jag en visvang en ek vind vertroosting in die wete dat hy weg is daar waar hy sy lewe lank sy "eie" tyd gehad het. Langs die dam , besig om vis te vang.

 

 

 

Die berig oor sy dood kan hier gelees word:

 

 

 

http://www.news24.com/Die_Volksblad/Nuus/0,,5-83_2240230,00.html

 

 

 

Ek gaan hom vreeslik mis, maar ek weet hy het nou ewige rus en ek gun dit hom.

 

 

 

Nogmaals, baie dankie julle vir al jul gebede en ondersteuning.

 

 

 

groete

 

martyn

 

 

 

popeye2007-12-18 05:34:15

Link to comment
Share on other sites

Jammer om te hoor, Popeye. Sterkte in hierdie tyd. Ek het ook 'n broer wat saam met my grootgeword het, en ek weet hoe ek hom sal mis as hy nie meer daar is nie.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout