Jump to content

Rugby...


'Dale

Recommended Posts

so back to Lambie, tjek out this scoop on his selection. Miskien moet hy die taal leer ken en dan kan hy mos begin.

 

http://www.watkykjy.co.za/2014/10/postman-pat-sien-deesdae-meer-aksie-as-lambie/

 

http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2014/10/pat-lambie.jpg

 

“Puss puss puss, puss puss puss” – so roep Postman Pat amper elke week as hy weer sy kat verloor het.
 
Nou ‘n ****** onbetroubare bron met basically geen street cred het vir my die ander dagga getune dat dit presies is hoe Pat Lambie vir Heineken roep as hy nog ‘n slukkie water in training kort. Check, die bra oefen homself spasties, maar speel amper nooit nie. En dit moet wees omdat Heineken skiem hy vloek hom. Dalk moet die Bokke in ‘n professional translater belê want soos dinge nou lyk gaan dit vir arme Pat ‘n problem bly.
 
As ons die span wat die naweek jol so bietjie van nader beskou is dit redelik obvious hoekom hy nie enige dag gou die nummer 10 trui oor sy kop sal trek nie. Don’t get me wrong, Pollard was puik en gaan nog groot rappie jol, maar is hy die beste 10 in die land? Noddefok, sorry. Nes Hougaard ook nie die beste in daai job is nie – al het hy vir die eerste keer die jaar ‘n goeie game gehad.
 
Die bokke is veronderstel om die beste in die land te wees, right? Of is dit ‘n tjomma-tjomma cloak and dagger storie? Lyk so. Kyk ek, is een van daai werfetters wat dit dik smaak as die Sharks op hul moer kry, maar as jy mooi gaan check was Pat nog altyd een van die groot geheime tot hul sukses. As lat het hy ‘n Currie Cup of twee amper man-alleen gewen. Daarenteen het Pollard nog nooit in ‘n Currie Cup final gejol nie. Het hy al 10 Currie Cup games gejol? Twyfel. Ja, Pat was beseer die jaar, maar ***, die bra het laasweek die game so goed gelees dat ons in die laaste 10 minute weer vir die eerste keer in maande behoorlik gejol het.
 
Pat on the back vir hom? Nope. Pat bly op die bench en moenie tune die skoppe wat hy gemis het was die rede nie. Dan Carter sou ook mis as sy boots reeds wortels op die kantlyn geskiet het. Dan Carter sou egter dadelik sy trui terug gekry het, want hy was altyd die beste. Is daar ‘n rede waarom ons die beste man vir die job soos ‘n second rate citizen hanteer? Hoe word Pat nie gekies nie?
 
Dit is heel maklik.
 
Heineken like nie van Soutpiel nie. Na so paar beserings en what-what is Pat die ENIGSTE Soutpiel in die span wat Saterdag uitdraf. Soutpiel so op sy eie.
 
Chekkit:
5 Willie le Roux (boer), 14 Cornal Hendricks (coloured), 13 Jan Serfontein (boertjie), 12 Jean de Villiers (boerekaptein), 11 Bryan Habana (coloured, praat dalk meer Brits), 10 Handre Pollard (boer), 9 Francois Hougaard (boer), 8 Duane Vermeulen, (hoop hy maak dit, maar boer), 7 Teboho Mohoje (Sotho), 6 Marcell Coetzee (boer), 5 Victor Matfield (ou boer), 4 Eben Etzebeth (bliksemboer), 3 Jannie du Plessis (boer), 2 Bismarck du Plessis (pomp boer), 1 Tendai Mtawarira (Shona)
 
Substitutes: 16 Adriaan Strauss (boer), 17 Trevor Nyakane (Shangaan), 18 Marcel van der Merwe (boer), 19 Bakkies Botha (boer), 20 Schalk Burger (boer), 21 Cobus Reinach (boer), 22 Pat Lambie (soutpiel), 23 JP Pietersen (coloured, praat dalk meer Brits).
 
Check, ek is ook nie die grootste fan van die Soutpiel nie, maar ***, dit gaan oor wen en soos dit nou ‘n trend geraak het, gaan ons ons moer suur sukkel om dit teen ‘n witwarm All Black span te doen want ons kies nie die beste brasse vir die job nie. Ek hoop steeds ons wen, maar gaan fokkol verbaas wees as dit nie die geval is nie.
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 7.9k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

On some level I wanted the Cheetahs to beat WP today... just to knock the Bulls out of 4th spot.

 

Good game though!

Link to comment
Share on other sites

What BMT from Lambie

 

What a beautiful game of ruggers

 

Geez! Those All Blacks are tough to topple

Link to comment
Share on other sites

Just thinking about it. That was such a good game. That AB side not no 1 for nothing. Can seriously play.

But they don't got Joel Lambie.......

Edited by Benjamin
Link to comment
Share on other sites

Fantastic game! Part of me still wants to see Fran's Steyn at centre though but let's celebrate first

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout