Jump to content

The solution to (drunk) motorists killing other road users? Opinions/Suggestions:


Recommended Posts

Posted

Only 16 days .....

 

I might have missed this, but is the driver out on bail or enjoying state hospitality behind bars at the moment?

 

Yeah, not that long in days, but a long time in terms of hype and to maintain for that amount of time. If this was indeed his aim he should have done it closer to the time.

  • Replies 421
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Yeah, not that long in days, but a long time in terms of hype and to maintain for that amount of time. If this was indeed his aim he should have done it closer to the time.

 

Also 16 more days opportunity to get the media and others involved

Posted (edited)

Ok.

 

You get manslaughter and you get murder

 

Murder in its core from a legal perspective means it was pre-meditated. You made the choice to go kill someone and did in other words

 

manslaugter is without that pre-meditation..

 

 

So because some guy drank too much and drove he made the choice to kill someone? so its pre-meditated?

Neutral - your statement of fact is incorrect. Murder does not have to be premeditated to be murder.

 

Premeditation or not merely impacts on the degree of murder and therefore sentencing.

Edited by dracs
Posted (edited)

!!! Go Lance GO!! clap.gif clap.gif clap.gif

 

.....sorry... couldnt resist!

 

 

clap.gif ag jy is tog so oulik man

 

Ek dink nie julle verstaan so lekker hoe gatvol n mens moet wees om eintlik op n forum te register en n debat te begin oor

iets wat ek voel nie genoeg na gekyk word nie.

 

Ja ek is nie van amerika af nie

Nee ek is nie Andre Gouws se vriend nie

Ja ek het hom wel in persoon geken n paar jaar terug tot hy een aand dronk was en sy meisie rond geruk het en ek hom toe weg gejaag het van haar af. Hy was toe nie my vriend nie en sal nooit wees nie. Maar ek ken wel iemand wat sy vriend was. En die hartseer deel is hy en ander vriende en selfs ek op n tyd het baie hard probeer om hom te kry om op te hou drink soos hy doen. Sy ouer agtergrond is maar moeilik en deurmekaar. Maar hy maak sy eie keuses en deur dit het ek alle respek jare terug al vir hom verloor. ek glo sterk dat iemand wat nie wil hoor nie moet voel en hoe harder hy nou voel hoe beter.

 

Dit maak my kwaad dat mense so vinnig net vergeet het van die storie. Hoe meer mense aangaan daaroor hoe meer sal dit opgetel word en hoe meer sal mense begin kyk daarna en oplet daarna.

 

Ek moet wel se. Wet moet makliker verstaanbaar word vir mense. Baie mense weet nie dat moord tot die gewys kan word nie. As hulle doen sal dit minder dalk gebeur. maar ek glo nie dit sal genoeg wees nie want baie mense is "confident" dat hulle dronk kan bestuur en dit goed kan doen. We have to break that confidence somehow. Thats the only way

 

Ek sal maar omverskoning vra. Ek hou maar net van debat en die storie met die dom donder wat iemand se lewe gan staan en vat het en n familie se lewe dubbel en dwars deurmekaar gaan maak het is skokkend. Die seer wat hy veroorsaak het want DRINK IS LEKKER EN EK SAL NOOIT GEVANG WORD NIE. wel Andre gouws. jy is gevang. En ek hoop en bid jy skrik wakker en kom tot jou sinne en dat jy ongewillig nou n voorbeeld sal wees vir ander.Anyway.

 

Anyway. Yes you were right i was trolling. Not to take attention off the topic or to take away any of its meaning but to make people a bit more focussed on it again. Nothing the government is doing seems to work. So all one can do is resort to unorthodox tactics to make the public angry. and if the public is angry then change will come.

 

 

MAW as jy een of ander ou in sy kar sien klim en jy kan sien hy is dronk. vat sy sleutels en moer hom.. dink hulle moet n immunity law of iets deursit vir dit. Ek weet nie. Eks net moedeloos met die land en hoe dinge gaan. is al vir hoe lank so

 

So ja. as iemand nie wil hoor nie moet hulle voel.

 

en nee. 7 december is minder as 3 weke van nou af. nie lank nie.

 

Cheers guys. Sorry for pissing some of you off..

 

I honestly just couldnt believe that this topic was so easily forgotten

Edited by NeutralThinking
Posted

Neutral - your statement of fact is incorrect. Murder does not have to be premeditated to be murder.

 

Premeditation or not merely impacts on the degree of murder and therefore sentencing.

 

 

thumbup1.gif thanks. I already know this.

Posted

 

 

clap.gif ag jy is tog so oulik man

 

Ek dink nie julle verstaan so lekker hoe gatvol n mens moet wees om eintlik op n forum te register en n debat te begin oor

iets wat ek voel nie genoeg na gekyk word nie.

 

Ja ek is nie van amerika af nie

Nee ek is nie Andre Gouws se vriend nie

Ja ek het hom wel in persoon geken n paar jaar terug tot hy een aand dronk was en sy meisie rond geruk het en ek hom toe weg gejaag het van haar af. Hy was toe nie my vriend nie en sal nooit wees nie. Maar ek ken wel iemand wat sy vriend was. En die hartseer deel is hy en ander vriende en selfs ek op n tyd het baie hard probeer om hom te kry om op te hou drink soos hy doen. Sy ouer agtergrond is maar moeilik en deurmekaar. Maar hy maak sy eie keuses en deur dit het ek alle respek jare terug al vir hom verloor. ek glo sterk dat iemand wat nie wil hoor nie moet voel en hoe harder hy nou voel hoe beter.

 

Dit maak my kwaad dat mense so vinnig net vergeet het van die storie. Hoe meer mense aangaan daaroor hoe meer sal dit opgetel word en hoe meer sal mense begin kyk daarna en oplet daarna.

 

Ek moet wel se. Wet moet makliker verstaanbaar word vir mense. Baie mense weet nie dat moord tot die gewys kan word nie. As hulle doen sal dit minder dalk gebeur. maar ek glo nie dit sal genoeg wees nie want baie mense is "confident" dat hulle dronk kan bestuur en dit goed kan doen. We have to break that confidence somehow. Thats the only way

 

Ek sal maar omverskoning vra. Ek hou maar net van debat en die storie met die dom donder wat iemand se lewe gan staan en vat het en n familie se lewe dubbel en dwars deurmekaar gaan maak het. Die seer wat hy veroorsaak het want DRINK IS LEKKER EN EK SAL NOOIT GEVANG WORD NIE. wel Andry gouws. jy is gevang. En ek hoop en bid jy skrik wakker en kom tot jou sinne en dat jy n ongewillig nou n voorbeeld sal wees vir ander.Anyway.

 

Anyway. Yes you were right i was trolling. Not to take attention off the topic or to take away any of its meaning but to make people a bit more focussed on it again. Nothing the government is doing seems to work. So all one can do is resort to unorthodox tactics to make the public angry. and if the public is angry then change will come.

 

 

MAW as jy een of ander ou in sy kar sien klim en jy kan sien hy is dronk. vat sy sleutels en moer hom.. dink hulle moet n immunity law of iets deursit vir dit. Ek weet nie. Eks net moedeloos met die land en hoe dinge gaan. is al vir hoe lank so

 

So ja. as iemand nie wil hoor nie moet hulle voel.

 

en nee. 7 december is minder as 3 weke van nou af. nie lank nie.

 

Cheers guys. Sorry for pissing some of you off..

 

I honestly just couldnt believe that this topic was so easily forgotten

 

DAMN!!! I just got PUNKED!!! w00t.gif

Posted

clap.gif ag jy is tog so oulik man

 

Ek dink nie julle verstaan so lekker hoe gatvol n mens moet wees om eintlik op n forum te register en n debat te begin oor

iets wat ek voel nie genoeg na gekyk word nie.

 

Ja ek is nie van amerika af nie

Nee ek is nie Andre Gouws se vriend nie

Ja ek het hom wel in persoon geken n paar jaar terug tot hy een aand dronk was en sy meisie rond geruk het en ek hom toe weg gejaag het van haar af. Hy was toe nie my vriend nie en sal nooit wees nie. Maar ek ken wel iemand wat sy vriend was. En die hartseer deel is hy en ander vriende en selfs ek op n tyd het baie hard probeer om hom te kry om op te hou drink soos hy doen. Sy ouer agtergrond is maar moeilik en deurmekaar. Maar hy maak sy eie keuses en deur dit het ek alle respek jare terug al vir hom verloor. ek glo sterk dat iemand wat nie wil hoor nie moet voel en hoe harder hy nou voel hoe beter.

 

Dit maak my kwaad dat mense so vinnig net vergeet het van die storie. Hoe meer mense aangaan daaroor hoe meer sal dit opgetel word en hoe meer sal mense begin kyk daarna en oplet daarna.

 

Ek moet wel se. Wet moet makliker verstaanbaar word vir mense. Baie mense weet nie dat moord tot die gewys kan word nie. As hulle doen sal dit minder dalk gebeur. maar ek glo nie dit sal genoeg wees nie want baie mense is "confident" dat hulle dronk kan bestuur en dit goed kan doen. We have to break that confidence somehow. Thats the only way

 

Ek sal maar omverskoning vra. Ek hou maar net van debat en die storie met die dom donder wat iemand se lewe gan staan en vat het en n familie se lewe dubbel en dwars deurmekaar gaan maak het is skokkend. Die seer wat hy veroorsaak het want DRINK IS LEKKER EN EK SAL NOOIT GEVANG WORD NIE. wel Andry gouws. jy is gevang. En ek hoop en bid jy skrik wakker en kom tot jou sinne en dat jy n ongewillig nou n voorbeeld sal wees vir ander.Anyway.

 

Anyway. Yes you were right i was trolling. Not to take attention off the topic or to take away any of its meaning but to make people a bit more focussed on it again. Nothing the government is doing seems to work. So all one can do is resort to unorthodox tactics to make the public angry. and if the public is angry then change will come.

 

 

MAW as jy een of ander ou in sy kar sien klim en jy kan sien hy is dronk. vat sy sleutels en moer hom.. dink hulle moet n immunity law of iets deursit vir dit. Ek weet nie. Eks net moedeloos met die land en hoe dinge gaan. is al vir hoe lank so

 

So ja. as iemand nie wil hoor nie moet hulle voel.

 

en nee. 7 december is minder as 3 weke van nou af. nie lank nie.

 

Cheers guys. Sorry for pissing some of you off..

 

I honestly just couldnt believe that this topic was so easily forgotten

Nou praat jy baie sin!
Posted (edited)

thumbup1.gif thanks. I already know this.

Groovy. That explains why you stated that "Murder in its core from a legal perspective means it was pre-meditated"...

 

edit - alright just tried to read your last post........

Edited by dracs
  • 3 weeks later...
Guest Frail4Life
Posted

Thanks Bennie

Keep us in the loop.

The big question.

When is this Behavour going to Stop?

Posted

Just to prevent this thread from going cold:

The latest on Murder accused Andre Gouws's trial, is that the case has been postponed to 1 Feb 2013. His R5000 bail has been extended. Court appearance and postponement was done on Friday 7 December 2012.

 

Thanks for the update. Please continue with the updates so we can all know what happens and what kind of precedent is set.

Posted

hmmm

 

how about a single thread where all these accidents are listed and what the newest update is re the driver/charges etc.

 

G

 

Good idea and I think the R180 000 fine or 9 years imprisonment should also hopefully be a good deterrent!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout