Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

any advice for a first timer, with regards to managing yourself properly and eating properly? how much food should you take along or is the waterpoints well stocked?

would normal bottles suffice? ive heard camelback could work better as people tend to lose bottles? not that keen for a camelback > heat.

 

wishing to ride around 7-30

Edited by SFDT
Posted

smeer goed vir die son as dit warm is , het 3 weke terug n pre ride daar gedoen en dit was 42 grade

maak seker jy het goeie bottel houer en vat een water en een perpetreum, eet langs die pad en vat dit bietjie rustig op die eerste helfde, die einde is tuff en baie bulterig

pasop vir spike vroeg in die race

vat dit rustig waar hulle se jy moet, dit raak lelik op plekke

as jou tegnies nie 100persent is nie klim eerder af voor die spur waterpunt, die manne val lelik daar

Geniet dit

Posted

o-ja die waterpunte is uitstekend, dit word gereel deur Dryland Events, een van die beste in die land geen worries oor kos ens nie, daar sal baie vloeistof en kos wees

Posted

m.a.w wat tunariaan eintlik se is moet nie kos of water saam dra nie, dis ekstra gewig en gaan jou net laat swaar kry teen die einde...ne!? Julle moet geniet, ek wil graag die een gery het maar chop te veel af in SERIAAAS hitte.

Posted

Car

 

vat die eerste helfde so 70% van jou gewone racepace,daar is meer as genoeg kos by die tafels.wanneer jy die regte Atta kloof vat so 40k in moet jy maar stoot hier en daar die stuk af na Spur toe is woes,klipperig en rock-ledges wees maar versigtig.Dis net die laaste kilo tot in die revier by spur wat baie gevaarlik is stoot eerder jy verloor omtrent geen tyd daar nie.Die mal ouens wat daar afjaag sien jy weer in die spur stop 5 min later.

Maar wees gewaarky van die spur to by die einde is F#$% tough en daai laaste twee bulte maak seer.

 

Geniet hom dit is a special race en jy sal hom weer doen.

Posted

Thanks for the advice. Looking to at least complete my first one.

Anyone know of people that can take a car from Oudtshoorn to the finish on Sat/Friday.

Thanks

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout