Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein

Recommended Posts

Posted

I might enter, Ill see how this weekend goes and then Ill use this one as training for 94.7 too.

Hayley, are you going to ride the OFM now?
  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Maybe we are seeded in the same bunch and can help each other. I will need it...

Dit klink na 'n plan :thumbup: want ek ken nie die roete nie...wil dalk ky na 3h15 (en minder???) of is dit dalk nie haalbaar nie?? :whistling: hang seker af van die seeding wat mens kry...?

:eek: dink nie ek is fiks genoeg vir sub 3 nie... :unsure: wil die OFM gebruik vir goeie oefen vir 94.7 :clap:

Sal my seeding hier opsit volgende sodra ons dit kry...??

Posted

I am going to be in Bloem that Saturday with some mates, racing a Motocross event, and seeing as we all cyclists as well, would love to do the OFM classic on Sunday before we come home.

Anybody know if they accept late entries or entries at number collection ?

Posted (edited)

Nee man ek sal sommer bo op Albrecht al met 'n paar koues wag! :w00t: Dankie en sterkte vir die race. Watse kit dra jy sodat ek kan uitkyk

He he he :clap: dis die beste plan ooit...mid-race-carbo-load :w00t: hoe ver is Albrecht in die race in??

Is dit soos 'n bult of 'n uitbryding van Bloem?

Jong ek besluit nog...sal seker ons klub se klere dra...dit lyk soos die wat my vrou aan het op my HUB profile pic (as jy mooi kan sien?) - dis wit met 'n swart streep (teer-pad) oor en groen "R42" pad-teken op :thumbup:

Gaan julle in 'n Castle cooler blik trailer sit en bier uit deel??? he he he :whistling:

Edited by CASSIE1975
Posted

I am going to be in Bloem that Saturday with some mates, racing a Motocross event, and seeing as we all cyclists as well, would love to do the OFM classic on Sunday before we come home.

Anybody know if they accept late entries or entries at number collection ?

+1 .....I am the mates

Haha, ek dink hy is so 75km in die race, Albrecht is 'n straat wat die klim in is. Baie kort klim maar hel styl.

Ek sal die enigste ou wees met krukke en 'n bier in sy hand :whistling:

You should be able to enter at the 'Expo' but will probably have to be done on Friday already.

Posted

I am going to be in Bloem that Saturday with some mates, racing a Motocross event, and seeing as we all cyclists as well, would love to do the OFM classic on Sunday before we come home.

Anybody know if they accept late entries or entries at number collection ?

Follow this link...see page one on the right-hand side they mention Late entries...and page 4 is the entry page for Road, maybe print it out and fill it in before you go to registration...might save some time?

http://www.ofm.co.za/downloads/Classic%20-%20Entryform%202013%20SINGLE%20PAGES%20Mangaung.pdf

Posted

Dit klink na 'n plan :thumbup: want ek ken nie die roete nie...wil dalk ky na 3h15 (en minder???) of is dit dalk nie haalbaar nie?? :whistling: hang seker af van die seeding wat mens kry...?

:eek: dink nie ek is fiks genoeg vir sub 3 nie... :unsure: wil die OFM gebruik vir goeie oefen vir 94.7 :clap:

Sal my seeding hier opsit volgende sodra ons dit kry...??

Regso. Daai tyd behoort heel doenbaar te wees. Ek is ook nie so sterk nie, het 3.18 verlede jaar gery met die mtb ook in my bene. Ry die afgelope 4 jaar altwee, lekker oefening.

Posted

Haha, ek dink hy is so 75km in die race, Albrecht is 'n straat wat die klim in is. Baie kort klim maar hel styl.

Ek sal die enigste ou wees met krukke en 'n bier in sy hand :whistling:

He he he...dankie Willie :drool: sal uitkyk vir daai bier...ag ek bedoel vir jou :whistling: ha ha ha

Posted

Regso. Daai tyd behoort heel doenbaar te wees. Ek is ook nie so sterk nie, het 3.18 verlede jaar gery met die mtb ook in my bene. Ry die afgelope 4 jaar altwee, lekker oefening.

WOW...nee wat dan is dit reg met my...ek haal my hoed vir jou af om altwee te doen...miskien kan ek dit ook eendag saam julle kom doen :w00t: ...

So na aan 3 ure soos 'n mens kan gaan sal ek bly wees :thumbup: sal baie graag 3h15 wil breek...maar dit hang van die dag en die weer af...ons hoop en bid vir die beste!!! Sien baie uit daarna... :clap:

Posted

* NEW CYCLING SA RULE - If you are a late entrant into the OFM Classic cycling race or take out a day license only,

you will NOT be seeded. You will be batched at the back of the race. For more information, go to www.cyclingsa.com

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout