Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein


Recommended Posts

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Lekker training ride gehad vanoggend. Voorspelling se nie veel vind more maar se ook nie te veel wind vandag.

 

Sien julle manne more op die lyn.

Posted (edited)

Lekker training ride gehad vanoggend. Voorspelling se nie veel vind more maar se ook nie te veel wind vandag.

 

Sien julle manne more op die lyn.

MTB gewen deur Hanco. Hy bly n yster

Edited by Carpets Boyfriend
Posted

Mtb was baie lekker gewees. Die nuwe roete is rêrig nice. Iewers het ons wel die pad byster geraak. Weer was rof maar rêrig lekker. Sal more net die pad gaan ondersteun

Posted (edited)

Really enjoyed the MTB race, except for the fact the my racetec chip wasn't picked up with my registration. I broke 3 hours on the Garmin though. So much wind!! Very well organised. Only one place where the route wasn't clear so lots of riders took an "alternative route".

 

Very lekker day out. Good luck to the roadies for tomorrow!

Edited by DomP
Posted

Stem goeie waarde in goodie bag. Maar mis die MTN kouse. Het nog so twee pare , maar net van kouse wat die lekkerste vir my sit.Dit sal ook nou uitsterf in bondel om die manne met MTN kouse te sien ry.

 

Ekt skoon van die kouse vergeet!! Ekt nog so 3 pare maar 2 van hulle het bietjie ekstra ventilasie gate...Het geles,swartes en wittes.

Posted

Eish the wind was a bit bad today and quite chilly at the start. Broke my chain within 1km from the start (yes, I was the guy standing next to the road with the WHOLE field passing me) and had some issues again with the chain somehow jumping off the tensioner jockey wheel and slotting inbetween that and the metal ring. So, spend about 15min on mechanicals. Serves me right for putting on an old chain the day before the race...

 

Singlespeed was lekker, het 'n paar mense ingehaal op veral die opdraendes en wanneer mens bietjie teen die wind gery het maar ook bietjie uitgespin op die flats.

 

Was ongeveer 03.35 daar buite skat. My rytyd se 3.20 maar ek skat ekt so 15min. op die ketting regmake spandeer.

 

Bene nogals lam, gaan interessant wees om te sien wat is oor in die tank vir more...

Posted

Hoe het dit gegaan manne?

 

My bene het gesukkel aan die begin maar kon darem by die voorste bondel uitkom.

Hills het my bietjie gekos en ek het ligte krampe in die bobene begin voel.

Pitstop drag was maar alleen en het die laaste 10km ingeTT.

Daai 'mistieke' sub 3 net gemis.

3.01.

 

Jammer om te hoor van die krampe Cassie.

Takalanie, waar het jy toe opgeeindig, jy was nog by by Noordstad.

 

Garf, julle seker sub 3 gekry met die goeie weer?

Posted

missed my train at the start of group e. Got boxed in and when i opened my eyes the were 75m down the road. Made the decision to get a new bus. Finished in 4:21 a new pb. Weather was awesome , a bit warm on the 4k uphill but happiness al around :clap:

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout