Jump to content

Hoe werk dit nou eintlik hier op HUBLAND?

Guest silver de lange

Recommended Posts

Guest KingPrawn

Hallo Silfur

You seem nice and polite to Silver, you sound like a good guy with lots of posts to your name.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Om die OP te beantwoord is dit eintlik maklik - of jy val in, of jy val uit. Hoe dit ookal sy, moet dit net nie te ernstig opvat nie. Welkom!

Link to comment
Share on other sites

He does fish a lot and often reels in a whale or two.

He must be really fun away from here...

Whale or two bwhaaaaaa,and then some

Link to comment
Share on other sites

As a soutie Singlespeed rider I'm starting to feel marginalized. The racesnake Dutchman moderators seem to pick on us coz we can still post good Strava times on the spruit

Edited by King_Crispy
Link to comment
Share on other sites

Dis soms n plek om ander te help, ga kyk na die topic, "lets help carpet" en soms n plek om net jou skoene uit te skop en af te pak! Soos ek nou wil doen! Ons 18.5 maande ou seun is nou n ernstige woelwater en mens kry nie juis rus in nie en nie eens gepraat van n geleentheid om te gaan trap nie. MAAR hierdie naweek wil ek FIETSRY! Grabouw, Jonkershoek of iewers baie mooi en waar ek my kop kan skoonry! Wat stel julle voor en wie ry waar die naweeek?

Link to comment
Share on other sites

Guest DieBees

Hi Bokka. Om straight te se. Moer Seer!!

Kry n kamer julle twee......

Link to comment
Share on other sites

Kry n kamer julle twee......

Hierdie is n kuber kamer nie waar nie?

Net met n paar spectators wat wens hulle kan sien maar niks gesien kry nie.

Link to comment
Share on other sites

I'm the king of MY castle.

You're welcome to come over and have some mead and get to know our clan

Game of thorns HUB style

Link to comment
Share on other sites

Dis soms n plek om ander te help, ga kyk na die topic, "lets help carpet" en soms n plek om net jou skoene uit te skop en af te pak! Soos ek nou wil doen! Ons 18.5 maande ou seun is nou n ernstige woelwater en mens kry nie juis rus in nie en nie eens gepraat van n geleentheid om te gaan trap nie. MAAR hierdie naweek wil ek FIETSRY! Grabouw, Jonkershoek of iewers baie mooi en waar ek my kop kan skoonry! Wat stel julle voor en wie ry waar die naweeek?

Mooiweer naweek wat vir ons wag. Jonkers vir my die naweek. Kannie wag nie.
Link to comment
Share on other sites

Hierdie is n kuber kamer nie waar nie?

Net met n paar spectators wat wens hulle kan sien maar niks gesien kry nie.

Wish to see your pearly whites while burning single track on "Marietjie"........with Seuntjie struggling in the dust.......

Link to comment
Share on other sites

Jy antwoord eintlik klaar jou eie vraag in die "original post".

Maar kom ek stel dit so... TheHub is baie soos die lewe.

Dis hoekom kinders almal moet koshuis toe gaan. (somme van kleins af)

Aan die begin is jy vreemd en niemand ken jou nie, en jy ken ook eintlik niemand. So dan is jy versigtig en nice met almal. En almal is biekie nice met jou. Maar die ware kleure van mense kom gelukkig ongelukig gou uit.

Daar is mense wat altyd ordentlik, vriendelik en behulpsaam sal wees.

Dan kry jy die wat uitlokkerig is en sarkasties is hulle probeer enige iemand boellie wat kan.

Daar is oral maniere party het net beter maniere as ander.

Die belanrike deel van als is dat jy getrou bly aan jou self. En as dit regtig moet, so nou en dan op te staan en vir jouself te veg.

Maar meeste van die tyd is dit net beter om stil te bly. Gewoonlik sou van die ouer(- en nicer) garde inelkgeval vir jou intree en as hulle nie doen nie, dink net hou verstreerd voel die boelllie aan die ander kant, want almal weet wat 'n boellie die meeste haat... en dis om geen reaksie te kry vir al sy moeite nie.

Joe,dis nogals diep.....maar waar!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout