Jump to content

Soek raad


Angel
 Share

Recommended Posts

Ek wil begin mtb doen, maar het nie 'n idee watter tipe fiets om te koop nie.  Op hierdie stadium lyk die finansies nie so goed nie, so ek sal nou nie vir die top of the range kan gaan nie, Embarrassed net 'n goeie fiets wat my nie in die steek gaan laat nie.  Ek wil graag die Crater Cruise aanpak, so daar is nie baie tyd om te soek nie.  Enige een met raad? Watter LBS (verkieslik in PTA) is die beste om na te gaan?

Link to comment
Share on other sites

Nou het jy onderwerp begin wat baie blaai leeswerk gaan oopmaak.

Ek is in dieselfde bootjie en begin eers die opsie van hardtail en full suspension te oorweeg. Toe ek Saterdag op die wes-rand was, het die winkel 'n Trek Fuel 70 gehad. Dit is 'n full suspension met nie te bad parte nie. Dit was net so oor die R7000. Okay dit is baie geld maar dit is 'n FS. Dieselfde gehalte in 'n hard tail sal seker so R5000 kos. As jy bietjie langer kon wag moes jy gewag het dat die 2007 goed inkom. Dan sal baie winkel hulle 2006 goed goedkoper laat gaan.
Link to comment
Share on other sites

Fritz Pienaar Cycles. Ek kuir party keer in sy Jhb winkel, sy pryse is nie te sleg nie en sy diens is ook goed. As dit by fietse kom dink ek die Merida reeks is heelwat goed.

Link to comment
Share on other sites

Raleigh, Raleigh, Raleigh...die 2007 reeks.

Hardtail : Die Raleigh Dakar (lx/deore parte), RM4.0 (XT/Deore parte), Canyon (deore parte)

 

Dual : Marathon 4.0 (XT/Deore parte)

 

en almal het voor en agter disc brakes.

 

Gaan kyk bietjie op hul website en ook in die nuutste Bicycling
Link to comment
Share on other sites

Probeer Cycle house in Pta noord.

 

Ek het laas jaar vir my 'n silverback(deore/XT mix) vir so 3500 gekoop, baie goeie waarde vir geld (012 5469855)

 

Of Karstens cycles in Zambesi, hulle pryse is ook baie goed (012 8081880).
Link to comment
Share on other sites

Ja, Karstens is goed, het myne daar gekry vir R3500 - Silverback met daai mix wat Rabubi ges? het.

 

en ek's BAAAAIE impressed!!!
Link to comment
Share on other sites

Ja' date=' Karstens is goed, het myne daar gekry vir R3500 - Silverback met daai mix wat Rabubi ges? het.

 

en ek's BAAAAIE impressed!!!
[/quote']

 

Damn, maar dit is goedkoop. Dit is pryse soos die wat maak dat daar nie 'n mark is vir 2de handse fietse nie.
Link to comment
Share on other sites

 

Ek wil begin mtb doen' date=' maar het nie 'n idee watter tipe fiets om te koop nie.  Op hierdie stadium lyk die finansies nie so goed nie, .....[/quote']

 

It all depends on how much you have to spend, but if your finances are not too healthy, then a Full Suspension bike would be out the question.

 

The Silverbacks/Raleighs are a good entry level Hard Tail's (+- R 3k) whose parts can be upgraded as and when finances allow.

 

Before you purchase from a particular shop, phone around, you'll be surprised how bike shops like to undercut each other.

 

Link to comment
Share on other sites

Rather a cheap hardtail than a cheap FS that does not work right and bobs all over the place.

 

Also depends on what type of riding you plan on doing. Full on XC racing, get a lightweight hardtail e.g giant xtc, longer enduro ride, XC FS e.g giant anthem, riding with buddies all day and playing around a little get a all mountain FS, like the Giant Trance or if you want to do more serious drops/technical decents, but not quite DH racing yet, get something like a giant reign/ac, or if you want to do dirtjumping, skatepark riding etc. get something like the Giant STP hardtail.

 

btw I am a Giant fan LOL

 

Link to comment
Share on other sites

Also had the same scenario wanted mtb but $$$$ issue and went on the whole soektog.

 

Check the Multi Magazine, first page there are GTs on special from Leighs in KZN, but they can work something out as the agent is in JHB.

 

Maybe an Idea if u want to go GT. 
Link to comment
Share on other sites

Ja Karsten Cycles is glad nie sleg met hulle pryse nie en hulle is baie vriendlik om jou te help

 

012 808 1880

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout