Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ja - Ironman is volgende maand in PE. Token het vir hulle 'n tribike frame en wheelset gesponsor. Klink my die manne oefen hard!!

Die road races hier is meestal hill climbs. En die chinese is maar klein en lig! Hulle kla as hulle meer as 65kg weeg!!! Wat moet ek se?? Hill climbs -  Ek doen dalk net so een of 2 van daai 'n jaar! Die ander wat ek altyd doen is die Merida cup en die Giant cup. Gewoonlik doen ek die saterdag die road race en dan die sondag die MTB cross country. Die jaar val die giant cup saam met 'n triathlon so ek skip dit maar, hoewel ek gewoonlik nie te sleg doenmet die giant cup nie.

Jou verloofde ook nou hierdie kant by jou? Geniet jy dit darem nog hier in die ooste?
  • Replies 134
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ja, sy is ook hier. Sy is in onderwys so dis darem maklik...

 

Ja, die kultuur is wel ander maar veiligheid en amper geen 'crime' is altyd voordelig

Posted

Ja, SA is wel 'n mooi land ens maar die mense wat dit regeer doen hul bes om die ruggraat uit te dryf!

 

Die Eskom storie is 'n grap! Mpy waarvoor ek hier werk word deur Eskom geraak en dis groot stories met die beurtkrag en die 10% wat hulle vra myne ens moet afsny.

Posted
Just a quick question..? If a thread is started in English or Afrikaans' date=' should you not keep it that way? 

 

Now it's not that I've got anything against Afrikaans but I just don't don't understand it. I read some post then half way trough, bang!!!I was reading with interest but now don't know what anyone is saying.  

 
[/quote']  who cares??? Praat Afrikaans of hou jou bek(of eerder tik afrikaans of hou jou pote van die sleutelbord af)LOLLOLLOLLOL
Posted
Modderig' date=' ek versprei net onmin en onsekerheid onder die Ingelse Wielnafers om hulle te verdeel sodat hulle die volgende heuwelaanval nog steeds verstrooid sal dink oor my woorde en my toelaat om die naelren in oortuigende wyse te stormloop en so met die louere weg te loop!

 

Now figure that one out on a Friday evening!  Man, I need a life....
[/quote'] Jy bedoel seker, stap.  Mens stap met die louere wegWink
Posted
If someone said that Afrikaans is on its way out' date='my answer is - maybe in South Africa then,[/quote']

 

Nie sommer nie, sy wortels is te diep.
Posted
If someone said that Afrikaans is on its way out' date='my answer is - maybe in South Africa then,[/quote']

 

Nie sommer nie, sy wortels is te diep.

 

Nee ek sal jou wys waar Dawid die wortels geplant het ......... Fokus mense FokusWinkWink
Posted

LANGUAGE

1980


1991 (a)


1996


1998 (b)


2001 (c)

isiZulu6 064 480

8 343 587


9 200 144
10 194 787
10 677 305

isiXhosa2 879 360

6 729 281


7 196 118
7 610 435
7 907 153

Afrikaans4 925 760

5 685 403


5 811 547
5 945 805
5 983 426

Sepedi2 431 760

n/a


3 695 846
3 832 645
4 208 980

English2 815 6403 422 5033 457 4673 692 1573 673 203ConfusedThe changes between 2001 and 2008 are going to tell the real story!
  • 4 months later...
Posted

Dis so lekker om 'n Engelsman, Ier, Skot, Aussie of Nieu Zeelander se moer in Afrikaans te vloek .... met 'n bre? glimlag op jou bakkies! En hy dink jy's nogal nice! 

 

Afrikaans sterwend.  Nee nooit. 

 

Groetnis uit Addis Ababa.  En dit re?n alweer.

 

casspir
casspir2008-08-14 07:26:51
Posted
Dis so lekker om 'n Engelsman' date=' Ier, Skot, Aussie of Nieu Zeelander se moer in Afrikaans te vloek .... met 'n bre? glimlag op jou bakkies! En hy dink jy's nogal nice! 

 

Afrikaans sterwend.  Nee nooit. 

 

Groetnis uit Addis Ababa.  En dit re?n alweer.

 

casspir
[/quote']

 

Ek stem heelhartig saam dit IS nogals lekker..... ek wonner net wat se die Porra of Chinees (albei tale is Grieks vir my!!!!!) van jou in sy eige taal!!!!!!!
Posted
Dis so lekker om 'n Engelsman' date=' Ier, Skot, Aussie of Nieu Zeelander se moer in Afrikaans te vloek .... met 'n bre? glimlag op jou bakkies! En hy dink jy's nogal nice! 

 

Afrikaans sterwend.  Nee nooit. 

 

Groetnis uit Addis Ababa.  En dit re?n alweer.

 

casspir
[/quote']

 

Ek stem heelhartig saam dit IS nogals lekker..... ek wonner net wat se die Porra of Chinees (albei tale is Grieks vir my!!!!!) van jou in sy eige taal!!!!!!!

 

Dis die beste on in Parys vir die ongeskikte fransman in Starbucks te vra met 'n smile op jou gesig "No american, gee my asseblief 'n koffie jou d***" werk soos 'n bom.
Posted


LANGUAGE

1980


1991 (a)


1996


1998 (b)


2001 (c)

isiZulu6 064 480

8 343 587


9 200 144
10 194 787
10 677 305


isiXhosa
2 879 360

6 729 281



7 196 118
7 610 435
7 907 153


Afrikaans
4 925 760

5 685 403



5 811 547
5 945 805
5 983 426


Sepedi
2 431 760

n/a



3 695 846
3 832 645
4 208 980


English
2 815 640
3 422 503
3 457 467
3 692 157
3 673 203ConfusedThe changes between 2001 and 2008 are going to tell the real story!

 

one reason why the black languages keeps on growing is becasue they don't stop breeding.

 

 
Posted
Dis so lekker om 'n Engelsman' date=' Ier, Skot,

Afrikaans sterwend.  Nee nooit. 

 

 

casspir
[/quote']

 

Ek stem heelhartig saam dit IS nogals lekker..... ek wonner net wat se die Porra of Chinees (albei tale is Grieks vir my!!!!!) van jou in sy eige taal!!!!!!!

 

 

 

事故が起きた場合、まったく関知いたしません。強度が不

 
Posted

Ag k@k man. just does not sound the same in english.

 

Bye the way I am an english speaking person engelsman, rooinek, soutp1&1 etc etc.

 

Luckily I married a boere meisie Thumbs%20Up and she says that I am more of a dutchman, Cluthplate, crunchie, bonehead, plank, rockspider, etc etc than what she is.LOLLOL

 

Dis net so n' LEKKER taal.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout