Jump to content

Recommended Posts

Posted

besig om shopping te doen vir die nuwe raam en wiele

kyk op die oomblik na bmc raam en miskien die vuelta...ek is nie te swaar nie....so enige wiel sal kan doen....weeg 53kg...so die kans dat ek spokes breek is skraal (behalwe as ek oor potholes en katogies ry)

Ek het baie goed reggekom met die ouens by Dingo Cycles in Potchefstroom. Dit was wel 'n effort om soontoe te ry maar die diens en prys was reg. Die vuelta reeks is baie stabiel en ek het op die Vasbyt met ouens gesels wat se dis die eerste wheelset wat nie sommaar truing nodig het nie. Met jou klein frame(gelukkige jy!) behoort jy geen probleme te he nie. Laat weet as jy jou nuweling gekry het! Die potholes ding is 'n anner storie!

Posted

Chris Willemse bring dit in. Bel hom en praat met hom. Ek glo hy sal vir jou 'n goeie prys kan uit werk. 021-9147528

Jy kry natuurlik tubbies en clincher's. Deep sections soos ZIPPS en dan die wat omtrent die helfde van ZIpps is.

Posted

het dit op chris se site gesien......doen eers navorsing en besluit dan

tussen zipp en vuelta

sukkel mens nie baie in wind met deep section rims nie?

Posted

besig om shopping te doen vir die nuwe raam en wiele

kyk op die oomblik na bmc raam en miskien die vuelta...ek is nie te swaar nie....so enige wiel sal kan doen....weeg 53kg...so die kans dat ek spokes breek is skraal (behalwe as ek oor potholes en katogies ry)

You're a really lucky person. My first question when it comes to wheels are "whats the weight limit' date=' not the weight!?" [img']smileys/smiley5.gif[/img]

Even the only Zipps I can ride are the 404 Clydesdales. Oh the choices you skinny lads & ladies have!

Posted

amoryns

most of these wheels you looking to buy are made of light weight carbon fibre with aero spokes , you'll only really feel the difference once you sitting at 45-50km/h , yes you are going to cut alot of weight off your bike and judging by your 53kg you cant loose more weight,  remember being light and having a light bike has no benift on the flats , however on the hill its helps alot , but then aerodynamics play no part, so I would rather go for stiffness of wheels.

No disrespect but I have'nt seen a ladies race in SA which was completed with a 40+ average! smileys/smiley18.gif

Posted

Thanks 101%.......

ek moet s? ek sukkel op flats aangesien ek nie regtig dit goed ry nie....soek wiele wat my sal help op die flats en bulte.....

enige recommendations?

Posted

Dis nou nie my arena nie maar my GF het een of anner Rolf Vigor goeters op haar fiets en sy moun verskriklik dat as die wind waai dan upset dit haar balans . Ek het na die goet gekyk en ja-nee met daai moewiese dish lyk dit heel moontlik dat die suid-ooster 'n invloed sal he !

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout