Jump to content

Going MAD!!!


nellie

Recommended Posts

  • Replies 44
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Nellie kind luister nou vir Cois.  Bly van die fiets af.  Tune daar vir pappa dat jy besig is om nuts te gaan en neem sy krediet kaart en gaan shop 'n bietjie.  Ek weet jy haat shopping, maar maak 'n outing.  Gaan sommer na die Kaap se stad toe as jy moet.  Daar na Victoria se mall. 

Kom net uit die huis uit.  Ek probeer recover van 'n amper val Saterdag wat ek myself baie seer gamaak het.  RECOVER eerder en dan klim jy weer op die fiets.

O ja en hoe tempting daai karamel in die yskas mag wees paas dit net verby!

Sterkte kind en laat weet my as jy moet praat...

 

Link to comment
Share on other sites

 

O ja en hoe tempting daai karamel in die yskas mag wees paas dit net verby!

 

 

te laat ek het klaar 6kg's opgetel Cry

 

note to self "wonder of daai nuwe orca's n weight limit het"Shocked
Link to comment
Share on other sites

Hey nellie' date=' ek voel jou pyn, ek kyk na 2maande in gibs, en as die penne in my pols uitgehaal is, (hopelik na daai twee maande) moet ek nog so 4 weke rehab doen voor ek mag ry. en toe laat val die dokter die bom dat ek dalk 9(!!!) maande moet wag. ek hoop mar dis oor hy konserwatief is. so ja, ek gaan ook 'n super sterk core he na die tyd, en vrek baie stap en draf.sterkte[/quote']

 

Yeouchhhh!!!OuchConfused Wat het jy gedoen???Shocked (was dit nie jy wat laas op die rollers thread ges? het dat jy probeer bunny hop het op die goed nie? ...weer so iets probeer?Wink)

Maar serious - skielik klink 6 weke nie so hectic nie! Goeie griet! Ek hoop regtig jy kan gouer weer op die fiets kom!

 

Okay...al julle ander "kruppeles" - kom ons almal kyk of ons monster torso's kan h? waarmee ons kan brag terwyl ons nie mag wiele gebruik nieWinkBig%20smile

 

Hey Nellie' date=' sorry om te hoor - speedy recovery.

 

Ek is vandag 6 weke in gips, nog twee om te gaan Thumbs%20Up ( Bryan Adams - " it's funny how time flies, when the best was yet to come")

 

ek het die eerste 4 weke gebruik om nuwe fiets te koop Cool 

 

maar hierdie laaste maand Angry kon nie eers gaan gym nie, altwee my skouers is mCensored-toe

 

nogmaals sterkte - weet hoe jy voel
[/quote']

 

Thanx buddy!

 

Eina! Bl!k$#m!!! Hoop jy kom ook gou weer reg!Confused

 

...en just so by the way...ek wag steeds vir 'n foto van jou nuwe liefde hoor!!
Link to comment
Share on other sites

dit sal help as jy by die Huis is ek het kom kuier toe was jy nie daar nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Two suggestions:

1. I'll bring you over my DVD "Roam"' date=' the most chilled-out MTB vid ever. Then you can watch, drool and get even more frustrated. [/quote']

Cool! Thanx, and ja - get me all worked up so i can give you guys hell when i'm allowed to ride again!WinkBig%20smile

 

Hmmm...but DVD's/movies...that's an idea, maybe i should force myself to go sit infront of the TV. (...BUT first i'll have to try to figure out how the remote worksEmbarrassedConfused) ...YES...watching TV's not my favourite thing on earth!Shocked



2. Help me think up a new signature for my Hub handle. Hmmm. Yours are also getting a bit jaded... ;-)

 

I'll work on it bud!

 

Maybe some quote out of "Gadget Boy"..you kinda fit the profile on a good dayWinkLOL



3. (ok I can't count). Get a camera and be our official visual documenter for our next ride.

We'd love to have you involved' date=' even if you cannot participate directly.[/quote']

Camera - check!Big%20smile

 

I actually told Liz i'll be more than willing to do back-up in this time wherever you guys go. (...and since i'm allowed to drive now...Big%20smileBig%20smileBig%20smile...)

Hang in there' date=' Nellie!

[/quote']

 

Thanx! Will do...so used to hanging clawing on, so won't be too hard!Wink
Link to comment
Share on other sites

2 words Nellie..."YOU TUBE"
Before you know it' date=' the time will be past...[/quote']

 

...and before my mom knows our ADSL cap will also be gone?WinkLOL

 

Eina' date=' ek verstaan jou frustrasie, maar doen maar wat die dok se, ander word dit dalk 7 of 8 weke!!! Sterkte!Wink [/quote']

 

Jip, ken daai scenario al te goed....dink 'n verkoue is niks, oefen en eindig met longontsteking en ook 4weke af van die fiets af op!Confused

 

Nellie kind luister nou vir Cois.  Bly van die fiets af.  Tune daar vir pappa dat jy besig is om nuts te gaan en neem sy krediet kaart en gaan shop 'n bietjie.  Ek weet jy haat shopping' date=' maar maak 'n outing.  Gaan sommer na die Kaap se stad toe as jy moet.  Daar na Victoria se mall. 
Kom net uit die huis uit.  Ek probeer recover van 'n amper val Saterdag wat ek myself baie seer gamaak het.  RECOVER eerder en dan klim jy weer op die fiets.
O ja en hoe tempting daai karamel in die yskas mag wees paas dit net verby!
Sterkte kind en laat weet my as jy moet praat...
[/quote']

Hahaha!!! Okay...hmmm...ek het nie te veel van 'n saak met die V&A nie, maar met 'n kridietkaart in WE se winkel....dit kan mos net lekker raak!Big%20smileBig%20smileBig%20smile

Lol - ja, ek het al daai trick vervolmaak! Kap vir al die vetmakende goed 'n blinde oog. (although...my oulike BF het nou die dag Lindt choccies aangedra, en dit kon ek darem nie net los nie - het darem gedeelEmbarrassed)

Thanx, jy weet mos ek sal!Smile

 

 

te laat ek het klaar 6kg's opgetel Cry

 

note to self "wonder of daai nuwe orca's n weight limit het"Shocked

 

LOLLOL...gelukkig is jy een van daai mense wat dit maar kan bekostig! As ek 6 optel ROL ek' date=' jy lyk seker nogsteeds stokdun? ...hoeveel weeg jy dan nou btw? Het jy nie Feb iets soos 64kg geweeg nie?

 

Nope, dink nie jy hoef daaroor te stress nie...Wink

 

dit sal help as jy by die Huis is ek het kom kuier toe was jy nie daar nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

Lol! Wanneer was dit nou weer? Kan so vaagweg onthou dat my sus ges? het julle het pizza bestel of iets. Of was dit nou 'n vorige keer?Ermm

Jy moet maar 'n luitjie gee en hoor waar ek is buddy!Wink

 

Ai...nou werk jy nie eers meer by die winkel sodat ek daar kan kom hallo s? nie!Cry
Link to comment
Share on other sites

Nou kan jy mos mooi prentjies teken en dit verkoop aan ons mensies wat nie kan teken nie *wink wink*

Link to comment
Share on other sites

The best advice I can offer is take up walking..... that kept up my fitness while off the bike for a while "Not that I was every fitLOL".

 

The best part is you can walk and eat a slab of chocolate at the same time. 

 

Link to comment
Share on other sites

nellie, this is such bad news - chin up girl and keep yourself otherwise occupied - the more you think about it the slower the time goes

Link to comment
Share on other sites

Haha Cois - het so idee jy sal van laas kwartaal se kunsprojek hou...sal die foto's nog sometime op FB post...

 

Jip, got that covered - walking 2 times a day now and the fresh air's doing wonders as to how i'm feeling:-)

 

"Occupied" ...what exactly do you mean with that?;-) haha *okay, ek sal in die hoekie gaan staan - sekere hubbers en oefen partners se slegte invloed* haha.

 

But ja, i'm trying to keep busy and sleeping WAY too much!!!
Link to comment
Share on other sites

Hey nellie' date=' ek voel jou pyn, ek kyk na 2maande in gibs, en as die penne in my pols uitgehaal is, (hopelik na daai twee maande) moet ek nog so 4 weke rehab doen voor ek mag ry. en toe laat val die dokter die bom dat ek dalk 9(!!!) maande moet wag. ek hoop mar dis oor hy konserwatief is. so ja, ek gaan ook 'n super sterk core he na die tyd, en vrek baie stap en draf.sterkte[/quote']

 

Yeouchhhh!!!OuchConfused Wat het jy gedoen???Shocked (was dit nie jy wat laas op die rollers thread ges? het dat jy probeer bunny hop het op die goed nie? ...weer so iets probeer?Wink)

Maar serious - skielik klink 6 weke nie so hectic nie! Goeie griet! Ek hoop regtig jy kan gouer weer op die fiets kom!

 

Okay...al julle ander "kruppeles" - kom ons almal kyk of ons monster torso's kan h? waarmee ons kan brag terwyl ons nie mag wiele gebruik nieWinkBig%20smile

 

 

nee, dit was nie ek wat die rollers probeer bunnyhop het nie, ek loaf liewer voor tv of ry in die modder.   Ek het met rotsklim geval. Nie my beste oomblik nie, maar sulke dinge gebeur. In die fotos forum is daar 'n foto van my bloukol van dieselfde val. Anyhoo... ek hoop die frustrasie ry jou nie so erg soos dit by my doen nie (wil al my handboeke verbrand,) en ek hoop jy recover 100 %
muddy p2008-04-02 03:13:14
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout