Jump to content

[Event] Karoo To Coast


News bot

Recommended Posts

Posted

Eina! Een goeie ding wat ek hiervan kan vat is dat mens darm nog lekker kan fietsry met a ACL rekonstruksie, die toekoms lyk helder!

Ek stem saam , het ook myne al gekry!!

  • Replies 588
  • Created
  • Last Reply
Posted

Niks kan die high van daai eerste keer top nie. Dis soos seks. Geniet dit  :devil:

 

 

Hel, dis niks soos seks die eerste keer nie.

 

Daai was meer soos iets wat Usain Bolt doen as hy sy wegspring en die eerste 5 tree oefen.....

Posted

Kopseer en keelseer kom aan. Gaan goy B12 shot kry vanmiddag. Is al klaar op die 1000mg vic C en waterless handwash kort kort.

Jy kan ry as jy verhoue het, met griep moet jy versigtig wees. Ek het laas naweek met 'n seerkeer en snot news gery. 

Posted

Jy kan ry as jy verhoue het, met griep moet jy versigtig wees. Ek het laas naweek met 'n seerkeer en snot news gery.

Ek verstaan so ja. Dis net lekkerder om nie verkoue simptome te he as jy trap nie.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout