Jump to content

Alan 7020 aluminum frame shimano met i jocky 600

antheamuller

Recommended Posts

Posted

You afraid to say "Colnago Master in Mapei colours with Campagnolo Record groupset and Shamal wheels" out loud for fear of jinxing the deal? ;)  :D

Alans are cool too! But not with Shimano jokeys! :thumbdown:  :ph34r:

Hence the reason I would only want the frame.

My toppie has a red Alan like I described and it would be cool the have matching. 

Funny enough he even has the old deep dish shamal.

But of course this frame needs campy!

Posted

Just tried it. Works great:

I want my bike to someone sold me might say the number is the bike was and how much is your willing to pay the 4000 I please pay for it for him, and so month ago New tubs and Tyers on out and made his gears and sent for I service

Poor google can only work with what it's given. I thought I was reading some Dutch at first

Posted

http://www.iocresco.it/images/phocagallery/PECS/Simboli/Accesso%20al%20computer/Punteggiatura/upside%20down%20question%20mark.jpg

Posted

Ek weet nie veel van fiets of die web side nie so kan iemand my asb reg help, hoe sit mens I foto op en watter inligting moet ek op sit asb.

Kliek op "more reply options"

Kliek op "choose file"

Kies die foto wat jy wil plaas.

Kliek op "attach this file"

 As foto reg is, "post" dit dan.

As daar meer as een foto is, herhaal net die proses.

Sover dit die fiets inligting aangaan, hoe meer hoe beter.

Groote van die fiets

Watter model Alan dit is (bv watse staal / aluminium dit van gemaak is, daar is gewoonlik 'n plakkertjie op die fiets met die inligting)

Watse ratte is op die fiets. (Shimano / Campagnola)

Hoeveel ratte is dit (tel die ratte op die kasset agter (8, 9 of 10))

Watse wiele is op die fiets

Die algemene toestand van die fiets, en of daar enige ooglopende gebreke is.

Posted

Pictures please. An Alan is a very cool bike. There would be someone interested.

Interested myself. Who knows? Anthea may have unearthed a gem. The suspense!

Posted

Ek weet nie veel van fiets of die web side nie so kan iemand my asb reg help, hoe sit mens I foto op en watter inligting moet ek op sit asb.

Anthea

nou dat dit nie meer Vrydag is nie, sal jy beter antwoorde kry.

Vrydag is die dag waarop al die grapkasse hulle komiese streke uithaal.

'n Alan is 'n bekende naam in fietsry sirkels omdat hulle, veral  in die tagtigs, nuwe materiale vir hulle egebruik het. Spesefiek alliminium.

Die raam is dalk gesog, dalk nie. Plaas 'n foto of twee soos hierbo beskryf en die mense wat weet sal jou uithelp. Hulle sal ook verseker dat jy nie 'n gesogte raam vir 'n appel en 'n ei verkoop nie.

As jy nie haastig is nie, sal ek kom kyk as ek weer (oor twee weke) in VanderBijl kom. 

Sterkte

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout