Jump to content

Recommended Posts

Posted

Amoryn, jy het moerse goed gery... Ek het geweet jy was sterk maar nie so sterk nie... ek was verbaas... maar nice riding Big%20smile.

When we stopped up Hekpoort and got going again it took use quite a while to catch you... you were flying... Well done on a good hard LSD Clap.
  • Replies 68
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ā 

Nice going J!!!!

211....Not bad at all!!

Ā 

Clap

Dankie Meneer...Ā Nou weet ek hoekom die ouens EPO vat Dead.

Om 3 weke 150+ km's te doen is net siek. Dit was beslis nie n LSD nie. Wel hang af hoe jy LSD define... LONG SUPERFAST DISTANCE. My average was 31kph. Maar die culprets is daai klein mannetjie PHEN en ook daai moerse GROOT BUL LEVI en dan kry jy vir EPOH wat net nie kan op hou nie... attack sy eie bloody shadow op hekpoort of enige iets wat lyk soos n klim... maar nou ja...

Ā 

nee nee nee meneer Jason julle ouens het dit begin en dit het aangehou die volgende dag met die Cresta ride.Ā  Ek wil nie weet hoe hyper active jy sou gewees het as jy nie daai ekstra 40km voor die tyd gedoen het nie.

Ā 

Ek dink jy moet volgende keer 80km voor die tyd doen LOL en vir Phen en Levi moet ons ook 'n plan uitwerk. Dankie tog Phen se vriend en Spinnekop hulle het omgedraai.

Ā 

Ā 

Ā 

Guest Michelle
Posted

Yeah Jokerman, we need more slower riders to make ourselves feel betterĀ LOLĀ  Thanks for the company... next time could you stay on the road though?Ā Big%20smileĀ 

The LSD will only make us stronger... those guys in front better watch out for us in the futureĀ TongueĀ  Come race time they'll be overtrained & we'll be fit & readyĀ Wink

Posted

to Plagiarise Attie's SMS:

Ā 

Van Almal by team Computer-Smith,

Aan Almal van Cedar Vadek en die wat saamgery het.

Baie Dankie vir die Saamry Saterdag...

Dit was 'n Baie Lekker Groep, en Baie Lekker Ride...

Dis vir ons ook 'n voorreg om vriende soos julle te h?

Ā 

Crux
Posted

Michelle...damm ConfusedĀ You wheren't suppose to mention my MTBiking session just afer Crus left us to see what the boys upfront where doing LOL

Ā 

Well I might as well come clean....Me and M where doing at that stage about 10 kilometers together with Crux cover our backs in the Vito....as he lifted off to go see the chaps in front....We said something along the lines of " Sjoe, now we can relac since the pressure is off"..........

Ā 

And at that very moment I went off roading Dead........andĀ at 30km per hour was actually quite scarry.......thing is I battled to get back up on the road due to the shoulder being so freaking hight.........kept jy whit for 20-30 meters and got back on the road again...........It sure was a close shaveĀ 
Posted

Amoryn, jy het moerse goed gery... Ek het geweet jy was sterk maar nie so sterk nie... ek was verbaas... maar nice riding Big%20smile.

When we stopped up Hekpoort and got going again it took use quite a while to catch you... you were flying... Well done on a good hard LSD Clap.

Ā 

Dankie Jason...het net 120km gedoen vir die dag.......ek voel heavy crappy die laaste 3 weke. kom nie by my training uit soos wat ekmoet nie. dink selfs daaraan om volgende jaar weer terug te gan open bunches toe.

Ā 

well done met jou "audax"......flip dit was moewies warm om so ver te ry.

Ā 

ons het op pad terug Pretoria omtrent uur en half in daardie damn pretoria verdwaal....kon nie my kar kry nie...nie cool nie
Posted

.............................ons het op pad terug Pretoria omtrent uur en half in daardie damn pretoria verdwaal....kon nie my kar kry nie...nie cool nie

Ā 

Staan hy nie by die petrol stasie duskant Nelspruit nie? Tongue
Posted

haha....ja spinnekop......baie naby aan nelspruit geeindig met die hoeveelheid tyd wat ons gevat het om my arme kar te kry......mens sal nou dink dat jy enige plek van kerkstraat af kan kry...duidelik nie

Posted

Ja dankie vir almal wat daar was ClapClap,Saterdag was die eiende van n baie lang en harde training week met baie seer bene maar die geselskap het dit baie lekkerder gemaak , en dit is altyd lekker om so baie fietsryers by mekaar te sien.

Andre en Martin(Attie) hel ouens daai roomys het my lewe gered!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout