Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Kan iemand help asb, vorige een was erg taai gewees.6a8593309c68998c5dbe51d9f16fe57d.jpg

 

Iemand wat ek ken het n resep vir Kolgans wat sal werk vir Hadida. Jy grawe a gat in die grond en pak dit vol warm braai kole. Dan sit jy die kolgans (toegedraai in foelie) daarin en pak dit toe met modder. Na so 4 ure grawe jy dit oop. Dan gooi jy die kolgans weg en eet die modder, want jy kan nie n kolgans eet nie!

Link to comment
Share on other sites

Vir my is een van die mees beskrywende woorde " vloermoer "....soos elke ouer seker sal weet.

 

Hoogs begaafd, onhandig hoog

 

Nederlandse uitdrukking om "ander" se slim kinders te beskryf waar historiese en akademiese jare uit gelit is.

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Gehoor hoekom hulle nie die skole kan oopmaak nie?

 

Omdat kinders nie maskers kan dra nie!

 

Hoekom kan kinders nie maskers dra nie?

 

Omdat hulle nie ore het nie!

 

:lol: Soos daar aan my gese is wanneer ek stout was: Wat is die? Ornamente?  :blush:

Link to comment
Share on other sites

Gehoor hoekom hulle nie die skole kan oopmaak nie?

 

Omdat kinders nie maskers kan dra nie!

 

Hoekom kan kinders nie maskers dra nie?

 

Omdat hulle nie ore het nie!

Vandag se kinders kan rêrig nie luister nie!

 

Dis nes soos om Russiese Roulette met hulle te probeer speel!

 

In by die een oor uit by die ander!

Link to comment
Share on other sites

:lol: Soos daar aan my gese is wanneer ek stout was: Wat is die? Ornamente?  :blush:

En daai het gekom saam met so draai/knyp van die oor.

Link to comment
Share on other sites

  • 8 months later...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout