Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Goeie Griet, die draad trek al by 14 bladsye.(dit wil snaaks klink..) Kom dis Vrydag bring die handsakke. Lekker naweek almal.

Link to comment
Share on other sites

Wie van julle dring aan op afrikaanse diens in n winkel of oor die telefoon?

As ek die "eeee good day sir how are you" oproepe kry dan vra ek of hulle Afrikaans kan praat. Gewoonlik is die antwoord nee en dan se ek net jammer ek verstaan nie Engels nie. 

ek haat bemarking oproepe en dring aan op Afrikaans. Dit lei gewoonlik daartoe dat ek nie verder gepla word nie

Link to comment
Share on other sites

Wie van julle dring aan op afrikaanse diens in n winkel of oor die telefoon?

As ek die "eeee good day sir how are you" oproepe kry dan vra ek of hulle Afrikaans kan praat. Gewoonlik is die antwoord nee en dan se ek net jammer ek verstaan nie Engels nie.

Nie ek nie...

Wat goed werk as die mense bel, is om te maak of dit 'n ou vriend is wat jy lanklaas van gehoor het...

"Dag meneer"

Oo hello frans! Lanklaas van jou gehoor! Slaan jy nog jou vrou? En hoe gaan dit met jou kinders?"

"Ek's nie frans nie, en ek bel oor...."

"Ag moet nou nie laf wees nie, natuurlik is jy frans! Is jy dan nou skaam vir my of wat ou fransie..."

Hulle behoort nie te lank aan te hou nie...

Link to comment
Share on other sites

Jy is bewus dat dit 'n herpaal is?

Aaah dan is dit waar ek dit gekry het.

Ek vra nederig om verskoning.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout