Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ja dit is wel so. MAAR, van hulle is verby arrogant en windgat.

Die ergste is wanneer hulle my bel en nie eers my van kan uitspreek nie. Nog minder kan ek hulle aksent volg. Standard Bank se mense is veral 'n probleem vir my. Ek het al menigmaal op hulle geskree. Dom-astrante bliksems

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Is dit omdat hulle Engels praat nie of omdat hulle miskien swart/Indiër/nie-wit-en Afrikaans is? 

Jy lewe in 'n multi-kulturele land, met 11 ampetlike landstale. Maak vrede daarmee en wees rustig. 

Link to comment
Share on other sites

Wel, as iemand vir my bel, en iets aan my wil verkoop, is dit my voorreg om in my taal aangespreek te word. Eintlik is dit my voorreg om te besluit of ek nou wil luister na die oproep of nie.

Om onbeskof te wees met die persoon is wel onkant. Om in 'n call centre te werk moet rerig sleg wees, so ek probeer altyd om so vriendelik en vinnig as moontlik die oproep te stop.

Maar jy het 'n punt. Om ander met grasie en respek te hanteer kos niks, en ons het meer daarvan nodig.

Link to comment
Share on other sites

Ja. En dit sluit wel d.m.v. die sentrale sluit meganisme.

So...Isuzu virrie wen!!!!

bwahahaha...

Hier is 'n foto om al die Toyota en Ford manne te irriteer.

attachicon.gif2017-07-24 11_37_43-Isuzu.jpg

Dit is n baie mooi outjie die!!

Baie geluk en mag jy baie veilige en -kilometers ry met hom!! SONDER probleme, en n gesluite bak!! :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Word die oproep sentrums>>>??? se mense gemeet op hoeveel oproepe hulle maak, of hoe lank hulle per oproep op die foon is?

Of hang dit af?

Link to comment
Share on other sites

Wel, as iemand vir my bel, en iets aan my wil verkoop, is dit my voorreg om in my taal aangespreek te word. Eintlik is dit my voorreg om te besluit of ek nou wil luister na die oproep of nie.

Om onbeskof te wees met die persoon is wel onkant. Om in 'n call centre te werk moet rerig sleg wees, so ek probeer altyd om so vriendelik en vinnig as moontlik die oproep te stop.

Maar jy het 'n punt. Om ander met grasie en respek te hanteer kos niks, en ons het meer daarvan nodig.

Ek voel ook dat ander se ongeskuktheid nie vir my rede gee om ongeskuk te wees nie-iemand moet vir hulle liefde wys.

Vra maar net as hulle bel of hulle iets aan jou wil verkoop, en indien wel, se maar net lekker dag en ek's nie geinterresseerd nie.

Link to comment
Share on other sites

Word die oproep sentrums>>>??? se mense gemeet op hoeveel oproepe hulle maak, of hoe lank hulle per oproep op die foon is?

Of hang dit af?

Ek sou dink hulle word betaal per hoeveelheid verkope wat hulle maak-anders kan hulle mos maar net familie en vriende bel om die tyd om te kry...
Link to comment
Share on other sites

Wel, as iemand vir my bel, en iets aan my wil verkoop, is dit my voorreg om in my taal aangespreek te word. Eintlik is dit my voorreg om te besluit of ek nou wil luister na die oproep of nie.

Om onbeskof te wees met die persoon is wel onkant. Om in 'n call centre te werk moet rerig sleg wees, so ek probeer altyd om so vriendelik en vinnig as moontlik die oproep te stop.

Maar jy het 'n punt. Om ander met grasie en respek te hanteer kos niks, en ons het meer daarvan nodig.

Daar is 'n "toep", oftewel toepassing hiervoor om op jou slimfoon te laai. Die "toep" se naam is "Truecaller". Dit stop alle oproep-sentrum telefoon oproepe wat na jou nommer gemaak word, sonder om jou enigsins te verontrief. En die heel beste > die "toep" is gratis en verniet.

...so wat sou ordentelike Afrikaans wees vir "spam"?

"Toep". En al die tyd dink ek dis wat jy kry as jy te veel eet!
Link to comment
Share on other sites

Daar is 'n "toep", oftewel toepassing hiervoor om op jou slimfoon te laai. Die "toep" se naam is "Truecaller". Dit stop alle oproep-sentrum telefoon oproepe wat na jou nommer gemaak word, sonder om jou enigsins te verontrief. En die heel beste > die "toep" is gratis en verniet.

...so wat sou ordentelike Afrikaans wees vir "spam"?

"Spam"-Ham

Stront?  :whistling:

Link to comment
Share on other sites

Is dit omdat hulle Engels praat nie of omdat hulle miskien swart/Indiër/nie-wit-en Afrikaans is?

Jy lewe in 'n multi-kulturele land, met 11 ampetlike landstale. Maak vrede daarmee en wees rustig.

Nee kyk. Hoekom moet jy altyd stroom-op wees en mense aanvat? Nêrens het ek ras/kleur of enige stront ingebring nie. Moet ook nie my bedoeling in twyfel trek nie - my werksmag is almal swart.

Dit was iemand anders wat genoem het dat hy met hulle Afrikaans praat. Ek praat Engels met die mense en selfs dan kan mens hulle nie volg nie.

Ek sê net dat die oproepsentrums van groot besighede wat mens moet help veel na wense oorlaat.

My innige meegevoel dat jy nou weer dit nodig ag om lewenslesse uit te deel.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout