Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ek kyk nie meer rugby nie, die bulle speel so *** ek het begin dink om vir die kings te skree.

nee wat, dames strand vlugbal is al wat oorbly 

http://www.totalprosports.com/wp-content/uploads/2014/04/beach-volleyball-cheerleaders-sexy-volleyball-gifs.gif

:rolleyes:

:wub:

Posted

Kan jou agterste klap sluit?

Ek hoor hulle die Isuzu en Fiat kan nie sluit nie? 

Nou maak jy my bekommerd? Die klap-deksel self het nie 'n slot nie, nee, maar ek was onder die indruk dat die afstand-beheer sluit-proses die klap toesluit? Ek het wel 'n Beekman kappie op wat kan sluit, en die kappie strek tot oor die klap se deksel, so ek sal kyk of dit sal werk indien die klap nie sluit nie.

Posted

ek kyk nie meer rugby nie, die bulle speel so *** ek het begin dink om vir die kings te skree.

nee wat, dames strand vlugbal is al wat oorbly 

http://www.totalprosports.com/wp-content/uploads/2014/04/beach-volleyball-cheerleaders-sexy-volleyball-gifs.gif

Selfde rooi as my bakkie...

Posted

wat dink julle van die nuwe Renault Kwid.

Ek het nou een saam met my kolega gaan toetsbestuur. Ek hou glad nie daarvan nie. Die 3 silinder voel en klink snaaks.

Maar vir daai petrol verbruik se sy dat sy nie omgee hoe dit klink nie.

So jy was uit om 'n kar te ry saam 'n vroulike kolega?

Is dit die storie wat jy aan jou vrou vertel?

#ryietsanders

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

Nou maak jy my bekommerd? Die klap-deksel self het nie 'n slot nie, nee, maar ek was onder die indruk dat die afstand-beheer sluit-proses die klap toesluit? Ek het wel 'n Beekman kappie op wat kan sluit, en die kappie strek tot oor die klap se deksel, so ek sal kyk of dit sal werk indien die klap nie sluit nie.

Ek glo nie een van die vervaardigers het die funksie nie.

Soos jy wel sê, met Beekman kappie sal jy die klap kan sluit want hy strek oor die kap.

Selfde rooi as my bakkie...

Ek sal nog steeds nie die Isuzu kies nie  :whistling:

Baie geluk met die nuwe voertuig, veilige myle.

Posted

Wel ek het eergister ontvangs geneem van my nuwe (demo) Isuzu dubbelkajuit bakkie. O my jinne, daai bakkie neem my asem weg elke keer.

Daai Isuzu's is lekker bakkies. Trek lekker en ry baie lekkerder as 'n Hilux... Om nie te praat van hoe mooi hulle lyk nie-kom nie by 'n Amarok nie, maar nogtans heel mooi.

Posted

Ek glo nie een van die vervaardigers het die funksie nie.

Snip snip

Ek sal nog steeds nie die Isuzu kies nie :whistling:

.

Die ou Toyota se klap kon met die sleutel sluit, ek is nie seker of die nuwe een ook sluit nie. Ranger wildtrak se klap sluit saam met die central locking. Dit is ook beskikbaar as 'n kit vir die ander modelle. Basies net 'n servo wat deur die petrol flap se central locking beheer word.

Isuzu en Nissan np300 is nog die laaste taai bakkies. Al die ander se bakwerk is verskriklik dun, en ek dink dis net daai twee wie se motors nog 500k km gaan haal. Maar my eie Ranger staan al op 180k km en ek gaan kyk of ek hom kan ry tot so 300k km. Maar dis beslis nie so 'n taai bakkie soos my ou Isuzu dtec nie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout