Jump to content

Recommended Posts

Posted

Kan iemand dalk raad gee. Ons het 13 ryers (6 juniors & 6 senior ryers) wat verblyf soek vir die naweek van die Hyper to Hyper.

Goedkoop maar tog leefbaar en skoon.

 

Baie dankie.....
Posted

Enige plek...naby. Dis die eerste keer dat ouens as span saam bly en ry...so als sal help wat jul voorstel.

Baie dankie vir jul positiewe bydare.
Posted
French 6 + 6 =13????

Jy is so reg...

6+6 = 13

die eksra een is die ...spanbestuurder

....jy is darem lus vir dink vandag....sien my briefie heel in die begin.

(6 juniors en 6 seniors) en dan ...'n goeie begrip het 'n halwe woord nodig...altyd plek vir die arme man wat als moet re?l en sy naam is"spanbestuurder"
Posted
IanC' date=' my question exactly! I'm guessing there's a non-rider? Maybe he/ she will sleep in the car (giggle!)[/quote']

Dink jy is nogal reg...als vir die liefde van die saak.!!!
Posted

frensch, as jul bereid is om na die begin te ry is daar 'n decent kamp plek by die Casino in Vanderbijlpark.  Daar is ook 'n F1 in Vereeniging.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout